David Kramer
Meisie Sonner Sokkies
nível iniciante
Capo 1 Intro G C G C G Em C D Verse G C G C Iewers hier binne in my bokkie, klop my ou hart nes n toktokkie G Em C D Ek droom van n warm kersfeesdag en 'n meisiekind sonder haar sokkies G C G C Nes n bicycle sonder sy klokkie, nes n lollypop sonder sy stokkie G Em C D Nes n hoenderhaan met sy kop afgekap hardloop ek agter my bokkie
[Refrão]
C D G C D G Waai windjie waai, die dae gaan verby C D G Em More kom daar n groot geluk C D G C G C G Em C D Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my Verse G C G C Bokkie ek willie vir jou jokkie, of jy my liefhet weet ek okkie G Em Ek droom van jou voor die sendingkerk C D In jou wit hoed en jou mooi rooi rokkie G C Bokkie met die blou doek op jou koppie G C Die klokkie in my hart wil okkie stoppie G Em Vanaand sing ek soos 'n bok wat bler C D want die verlange hou nooit oppie
[Refrão]
C D G C D G Waai windjie waai, die dae gaan verby C D G Em More kom daar 'n groot geluk C D G C G C G Em Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my C D Dan staan sy, o dan staan sy ier langs Bridge G C G C Iewers hier binne in my bokkie, klop my ou hart nes 'n toktokkie G Em C D Ek droom van 'n warm kersfeesdag en my meisiekind sonder haar sokkies
[Refrão]
C D G C D G Waai windjie waai, die dae gaan verby C D G Em More kom daar 'n groot geluk C D G Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my
Enviado por: Alef Federico
Corrigido por: sem correções
Músicas relacionadas
1 Misc Soundtrack Willy Wonka And The Chocolate Factory - Pure Imagination 2 Morgan Wallen Last Night 3 Hakuna Group Music Dime, Padre 4 Chris Cornell Nothing Compares 2 U 5 Laufey I Wish You Love