Jo Black

Jo Black

Skepe
Composição de (Jo Black/Christoph Kotze/Johan Vorster)
Verse 
E  A 
n Skip word in 'n hawe gebou 
                                            D 
n Skip lyk in 'n hawe baie mooi vir my en jou 
                                    A 
maar dis nie waarvoor skepe gemaak word nie 

Die storms en die winde sal waai 

Hys jou seile hoog 
                  D 
want een of ander tyd moet die tyding draai 
                                              A 
laat die kompas van jou siel weer jou hart bepaal 

Kry jou maste reg 
E            D 
haal die anker uit 
                       A 
in die rigting van die Suiderkruis 


[Refrão]
D E A Ons is gemaak om uit te gaan D E A Op die golwe van die diepste oseaan D E A D Ons vind ons rigting in die sterre en die helder maan A Ons is gemaak in hoop se naam D E A Ons is gemaak om uit te gaan Verse A Die lewe sal jou gooi en jou rondruk soms voel dit of jy sink D maar jy moet net jou voete soos Petrus vind A en dalk net weer glo soos 'n kind A Hou net koers want soms kom die twyfel Dit gaan meer oor hoe jy opstaan D En minder oor hoe jy struikel A Moenie vrees as die waters rof raak nie E Tel jou skouers op A D Voel jou hart weer klop
[Refrão]
A D A Ons is gemaak om uit te gaan D E A Op die golwe van die diepste oseaan D E A D Ons vind ons rigting in die sterre en die helder maan E A Ons is gemaak in hoop se naam D E A Ons is gemaak om uit te gaan D E Stuur jou skip nou deur die poorte A F#m Ons hoop is meer as net lee woorde E D E Jy's in beheer van jou bestemming A Hoe jy daar uitkom is jou eie besluit A Ons is gemaak om uit te gaan D E A Op die golwe van die diepste oseaan D E D Ons vind ons rigting in die sterre en die helder maan E A Ons is gemaak in hoop se naam D E A Ons is gemaak om uit te gaan D E A Op die golwe van die diepste oseaan D E A D Ons vind ons rigting in die sterre en die helder maan E F#m Ons is gemaak in hoop se naam D E A Ons is gemaak om uit te gaan

Enviado por: Hugo Rodrigues

Corrigido por: sem correções