Die Melktert Kommissie

Die Melktert Kommissie

Mr Jealousy
nível intermediario
Intro 
A C#m Bm D (2x) 

verse 1 
                A 
So dis hoe dit voel... 
            C#m 
Dis hoe dit voel om groen te wees 
            Bm 
Dis hoe dit proe... 
            D 
Die bitter smaak gly deur my vlees 
             A 
Dis hoe dit lyk... 
            C#m 
Mr. Jealousy in swart opgedress 
            Bm 
Dis hoe dit ruik 
            D 
Sy skerp cologne wat my ooreis 


[Refrão]
A Maybe is ek gatvol E Maybe is ek moeg gedink A Maybe is ek beautiful E Maar wie gee om, ek bly ongeskik A Maybe is ek hartseer E En maybe is ek moeg geskree A Maybe is ek lankal klaar gevang E Mr Jealousy maak my bang Instrumental A C#m Bm D (x2) Bridge A C#m En ek sit hier met 'n duisend duiwe in my hande Bm Kyk verleë, en voel verlange, D Ek wil wegvlieg, ek moet wegvlieg D Asseblief laat my net vlieg A En die drome om my raak kleiner C#m Ek sit alleen en verkluim B Mr Jealousy staan net terug Dm Mr Jealousy hou op my verwurg Instrumental A C#m Bm D A C#m Bm D Dm
[Refrão]
A Maybe is ek gatvol E Maybe is ek moeg gedink A Maybe is ek beautiful E Maar wie gee om, ek bly ongeskik A Maybe is ek hartseer E En maybe is ek moeg geskree A Maybe is ek lankal klaar gevang E Mr Jealousy maak my bang

Enviado por: Líneker Souza

Corrigido por: sem correções