Francois Hayes
Osbraai Op Kromdraai
nível iniciante
D A Osbraai op Kromdraai, almal is daar D Van heinde en verre kom almal saam D7 G Die oupas en oumas sit op die stoep D A D Ver in die verte, die jakkals wat roep D A Die mense dié kuier, die kinders drink coke D Tant Lenie is besig, om koffie te skink D7 G Die son trek al water, die skemer is hier D A D Almal tevrede om braaivleis te vier A A A Want ons hou Osbraai op Kromdraai Almal is daar Van heinde en verre Kom almal saam Die oupas en oumas Sit op die stoep Ver in die verte Die jakkals wat roep Hansie van Gansbaai speel die kitaar Die arme ou dansvloer, dié kry maar te swaar Nooientjies staan eenkant, almal te fraai En kêrels se oë met liefde verraai Want ons hou Osbraai op Kromdraai Almal is daar Van heinde en verre Kom almal saam Die oupas en oumas Sit op die stoep Ver in die verte Die jakkals wat roep
Enviado por: Jesse Gomes
Corrigido por: sem correções
Músicas relacionadas
1 Misc Soundtrack Willy Wonka And The Chocolate Factory - Pure Imagination 2 Morgan Wallen Last Night 3 Hakuna Group Music Dime, Padre 4 Chris Cornell Nothing Compares 2 U 5 Laufey I Wish You Love