Bok Van Blerk

Bok Van Blerk

Koue Voete En Warm Liefde
nível fácil
verse 1 
D 
Hey Willemiena kan jou voete dans 
D                                      Bm   G          D 
Ek onthou nog toe jy met engele kon praat, laat in die aand 
D 
Hey Willemiena is jou wereld blou 
D                                           Bm G            D 
Ek onthou nog hoe ek alles kon blameer op jou, my grootste fout. 


[Refrão]
G Ek onthou nog hoe jy die komberse steel D op ‘n wintersnag ja dit was te veel vir my, vir my. G Met jou koue voete langs my warm lyf D ons kon die huis se mure teen die dak uitdryf, net jy, dis net jy. Bm G D Maar koue voete maak warm liefde Bm G D Met jou koue lyfie hier langs my. verse 2 D Hey willemiena hoor jy soek nou werk Bm G D Jy verkoop koeksisters by die kerk, ek weet, dis die moeite werd. D Se my willemiena dink jy ons sou werk Bm G D Of is jou wil net te sterk vir my, ons kon stry.
[Refrão]
G Ek onthou nog hoe jy die komberse steel D op ‘n wintersnag ja dit was te veel vir my, vir my. G Met jou koue voete langs my warm lyf D ons kon die huis se mure teen die dak uitdryf, net jy, dis net jy. Bm G D Maar koue voete maak warm liefde Bm G D Met jou koue lyfie hier langs my. Bm G D Ja koue hande kweek warm liefde Bm G D Met jou koue lyfie hier langs my. Bm G D Maar koue voete maak warm liefde Bm G D Met jou koue lyfie hier langs my.

Enviado por: Genesis Pimentel

Corrigido por: sem correções