Chris Chameleon

Chris Chameleon

Gebroke Siel
nível fácil
Intro: Dm Dm 

verse 
Dm 
N mens sou dink dat jy volmaak is 
    Dm 
Die wyse waarop jy van jou selfgemaakte 
          Dm      F       G       Dm 
Troontjie afkyk, wegkyk, neerkyk 

     Dm 
Maar ek is nie jou rondloperbrak nie 
   Dm 
En ek is nie die ou vloerlap waarmee jy 
     Dm           F       G       Dm 
Jou saddusseersgewete poleer nie 


chorus 
   Dm             F        G 
Ek weet wat's jou grootste vrees 
    Dm                       F        G 
Dis dat jy nes ek dalk ook n mens kan wees 
   Dm                  F            G 
En ek verstaan hoe dit jou sou verniel 
         Dm                          Dm 
Want dit maak jou, nes ek, n gebroke siel 


Verse 
Dm 
Onthou jy nog toe net n mens was 
Dm                                             Dm 
Voordat jy geword het wat jy jouself nou so verhewe ag 
   F             G            Dm 
N drogbeeld van praal en prag 

     Dm 
Maar wanneer jy alleen in jou huis 
    Dm                                                  Dm 
Die deur agter jou sluit weet dat jy dan agter slot en grendel 
          F         G        Dm 
Met die monster in jou leef 



[Refrão]
Dm F G Ek weet wat's jou grootste vrees Dm F G Dis dat jy nes ek dalk ook n mens kan wees Dm F G En ek verstaan hoe dit jou sou verniel Dm Dm Want dit maak jou, nes ek, n gebroke siel Bridge Bb A Kyk, die wiel draai Dm En ons draai en draai en draai daarmee tesame Bb A Kyk, die wiel draai Dm En ons draai en draai en draai daarmee tesame Bb A Dm Kyk, die wiel draai
[Refrão]
Dm F G Ek weet wat's jou grootste vrees Dm F G Dis dat jy nes ek dalk ook n mens kan wees Dm F G En ek verstaan hoe dit jou sou verniel Dm Dm Want dit maak jou, nes ek, n gebroke siel Dm Gebroke siel

Enviado por: Heber De Oliveira Almeida

Corrigido por: sem correções