Die Heuwels Fantasties
Buitenste Ruim
nível expert
Intro: C F G C F C G almal het demone wat in hul is C F G G ek probeer al lankal om die verlede af te skud C en uit te wis F C G ek wonder soms waar jy ook is C F met een voet in die dryfsand G G en die ander wat probeer om balans te vind C is dit uit die ruimte C waar ons vandaan kom F ons ouers G hoe ons met pyn klaarkom C wat ons met mekaar deel C en waar ons speel F G die laaste bedryf waarin ek die hoofrol speel C ek gee my beste C net partykeer F oudstes en enigstes G net wat die tyd sal leer C is dit in die reise C en die plekke F geen bestemming G dis mos ekke
Enviado por: Carlos Phelippe Luz
Corrigido por: sem correções
Músicas relacionadas
1 Daft Punk Get Lucky 2 Owl City Fire Flies 3 Avicii Waiting For Love 4 Clean Bandit Rockabye 5 Two Door Cinema Club Undercover Martyn