Glenys Lynne

Glenys Lynne

Hy Is N Miljoenêr
nível iniciante
Intro: 
                  A 
La le laa laa laa laa lalaa 
E             A 
La la laa laa laa 

verse 1 
               A                   E 
'n Skeur in sy jas en 'n stukkende hoed 
                                    A 
Hy slaap in die gras, as die storms woed 
                                     D 
Hy leef van die wind, van son en voelgesang 
              A 
Altyd vrolik gesing, aah haa haa 
E                  A 
daar's niks wat hy verlang. 


[Refrão]
N.C. Hy is 'n miljoenêr, 'n miljoenêr E Vryheid vind hy net waar jy sy spore kry E E Trek van hier na daar, na wie weet waar D A net waar die roepstem hom ly N.C Hy is 'n swerweling, 'n swerweling E Hy voel so ryk want hy is vry om te gaan E E Net 'n rusplek hier, 'n slaapplek daar A Dit is sy hele bestaan A La le laa laa laa laa lalaa E A La la laa laa laa A E Erens was 'n kind en 'n huis en 'n vrou A Erens was 'n prent maar die beeld vervlou D En êrens word 'n plek en nêrens 'n land A Ja soos voetspore strek, ahh haa haa E A Hou tyd in gister se sand
[Refrão]
N.C. Hy is 'n miljoenêr, 'n miljoenêr E Vryheid vind hy net waar jy sy spore kry E E Trek van hier na daar, na wie weet waar D A net waar die roepstem hom ly N.C Hy is 'n swerweling, 'n swerweling E Hy voel so ryk want hy is vry om te gaan E E Net 'n rusplek hier, 'n slaapplek daar A Dit is sy hele bestaan A La le laa laa laa laa lalaa E A La la laa laa laa Outro N.C. Hy is 'n miljoenêr, 'n miljoenêr E Vryheid vind hy net waar jy sy spore kry E E Trek van hier na daar, na wie weet waar D A net waar die roepstem hom ly N.C Hy is 'n swerweling, 'n swerweling E Hy voel so ryk want hy is vry om te gaan E E Net 'n rusplek hier, 'n slaapplek daar A Dit is sy hele bestaan E A La le laa laa laa laa lalaa E A La la laa laa laa

Enviado por: Deivid Cavalcanti

Corrigido por: sem correções