Koos Kombuis
Bar Op De Aar
nível iniciante
D Langs Peron nommer ses G Het ek 'n dors om te les D Die stasie is multiracial A Maar die toilets is special D Ek's op pad na die grens G En my een laaste wens D Is 'n glas koue bier A D Aan die gatkant van hier D In die Bar op De Aar G Sit ons almal bymekaar D En ons wag op die trein A Na wie weet waar D In die Bar op De Aar G Sit ons almal bymekaar D En ons wag op die trein A D Na wie weet waar D Stukkende aande G Al die lang maande D Briewe van êrens G Met posstempels van nêrens D En 'n botteltjie blou A D Wat my twee jaar moet hou Woorde & musiek - Koos Kombuis www.kooskombuis.co.za
Enviado por: Deivid Cavalcanti
Corrigido por: sem correções
Músicas relacionadas
1 Misc Soundtrack Willy Wonka And The Chocolate Factory - Pure Imagination 2 Morgan Wallen Last Night 3 Misc Your Songs Melanie Rey - Cool With You 4 Laufey I Wish You Love 5 Hakuna Group Music Dime, Padre