Retief Burger

Retief Burger

Dieselfde Krag
nível iniciante
verse 1 
G                        C 
Dieselfde krag wat die dood oorwin het 
          C     Em                D 
Wat die werk volbring het leef in my 
           Em              C      G 
Dieselfde krag laat ons juigend skree 
         C     D   G 
U't die bose uitgeklee 


[Refrão]
D C G Dieselfde krag weet ek leef in my D C G Opstandingskrag van sonde dood bevry D C Em U het oorwin die vyand is verslaan C D G U het waarlik opgestaan verse 2 G C G Dieselfde krag waarvan die Woord getuig C Em D Wat elke mag laat buig leef in my Em C G Dieselfde krag wat genesing bring C D G Vloei ook deur hierdie sterweling verse 3 G C G Dieselfde krag wat deur die donker breek C Em D Wat die oorwining gee leef in my Em C G Dieselfde krag waarmee U terug gaan keer C D G Sal getuig U triomfeer

Enviado por: Alef Federico

Corrigido por: sem correções