Ryno Velvet

Ryno Velvet

Ai My Lam
nível fácil
Intro: Bb F C F  (x2) 

Verse 
Bb 
En hart pyn 
F 
En sonskyn 
C 
En dae deur deure loop 
Bb        F        C 
En het jy klaar verdwyn 

Verse 
Bb 
En deur tyd 
F 
Het jy 
C 
Asem deur n vuur verloor 
Bb       F       C 
En is jy lief vir my 


[Refrão]
Bb F Ai my lam C As die hemel aan jou lippe hang Bb F En Ai my lam C Waar’s jy nou Verse Bb En het jy F Getrou C Maar jy het weg geraak Bb En langs aan F wat nou C jy het skoon verdwyn Bb En die liefde F die hartseer C Hoe het jy my geloof verneut Bb F C Het jy my lief gehad Bb En is jy F En was jy C Ooit tog lief my Bb F C En ek verdwyn in jou oe
[Refrão]
Bb F Ai my lam C As die hemel aan jou lippe hang Bb F En Ai my lam C Waar’s jy nou Verse Bb En kom terug F En verlig C Al my worries Bb Ons is nes F Jy verlang C Is jy bang Bb F C Vir al die skelms in jou fles Bb En was jy F En is jy c Was jy ooit tog lief vir my Bb F C En OOO ek's lief vir jou

Enviado por: Rene Junior

Corrigido por: sem correções