Theuns Jordaan

Theuns Jordaan

Hanne
Composição de (David Kramer)
Intro: |A   |D   |A   |A   |E   |D   |A  |A  | 



[Refrão]
A D A Kyk die hanne die, die twee hande van my. A D A Waar het ek die, twee hanne gekry? A A D Kyk die hanne die, die twee hanne van my. D A E Die hanne raak oud, maar daar's nog nie fout. E A Met die hanne van ‘n ouman, ja-nee.
[Verso 1]
D A Kyk die hanne die, hulle't hard gewerk. A D A Doodmaak hanne die, kan bid in die kerk. A A D Kyk die hanne die, hulle't te lank gewerk. D A E Die hanne is hard die hanne kan slat. E A A Die hanne van ‘n ouman, ja-nee. Instrumental |A |D |A |A |E |D |A |A |A |D |A | |A |E |D |A |E |
[Verso 2]
N.C. D A Kyk die palms van my, was mos nooit vol geld. A D A Hier loop die toekoms vir my, nes paadjies deur die veld. A A D Kyk die hanne van my, hulle ken net nie geld. D A E Klop aan die deure, is net vol vere. E A Die hanne van ‘n ouman, ja-nee.
[Refrão]
A D A Kyk die hanne die, die hande van my. A D A In my jonger dae, het hulle lekker gekry. A A D Kyk die hanne die, die twee hande van my. D A E Die hare geel, het hulle gestreel. E A E Die hande van ‘n ouman, ja-nee. Outro E A E Die hande van ‘n ouman, ja-nee. E A Die hande van ‘n ouman, ja-nee.

Enviado por: Ubiratan Bomfim

Corrigido por: sem correções