Theuns Jordaan
Sal Jy Bly
nível iniciante
D My voete stap al jare lank, soos 'n rigtingwyser op die Noordwes pad. G A D A Met 'n brief in my hand, al die pad van Wolmaransstad. D Ek voel al die ink uit die brief uittap. G Ek ruik haar hare as ek saans gaan slaap. Em A D A My ou houthuis, ver van Wolmaransstad. D G Sal jy bly, vir 'n appel en 'n ei? A Al skuur die maan ons weg. A D A Bly my hart na jou toe trek. D G Sal jy bly, vir 'n plaas met 'n ou houthuis? A Al bly die skuld teen ons deure klop. D A Sal jy trou in 'n ou wit rok, met my?
Enviado por: Roberto Poiel
Corrigido por: sem correções
Músicas relacionadas
1 Misc Soundtrack Willy Wonka And The Chocolate Factory - Pure Imagination 2 Morgan Wallen Last Night 3 Hakuna Group Music Dime, Padre 4 Chris Cornell Nothing Compares 2 U 5 Laufey From The Start