Robbie Wessels

Robbie Wessels

Pieter Van Zyl
nível fácil
C     G     F     F* 
e|-----|-----|-----|-----| B|-----|-----|-----|-----| G|--5--|-----|-----|--10-| D|--5--|--5--|--3--|--10-| A|--3--|--5--|--3--|--8--| E|-----|--3--|--1--|-----|
Luister na die liedjie vir die regte strum (tokkel) Vers 1 C C G C 1891, New Zealand Oos het 'n referee ontstaan C hy's geprogrammeer, om 'n bok te keer G C en te bedonder waar hy kan F C sy kop is van hout, die reageer op 'n springbok se fout G en die bokke raak benoud N.C. die ref voel fokol vir die groen en goud Koor C F* o, referee, referee, my arme broer G F gaan sukkel met almal maar pasop vir 'n boer C F* want met klipdrift en coke word hy daagliks gevoer G F C en as ietsie hom pla dan staan hy reg om te moer Vers 2 C C G C Pieter Van Zyl, Potchefstroom, het 'n bokkebond gestig C hy't vas besluit, 'n ref sal skyt G C wat sy hand vir 'n springbok lig F C brandewyn op die trein, het die manne gebruik vir die pyn G en Pieter se groot vriend Steyn N.C. het hom ge-dare dat die ref verdwyn Koor C F* o, referee, referee, my arme broer G F ons het jou gewaarsku, pasop vir 'n boer C F* want 'n boer het daai ding om 'n ref te wil moer G F C veral as sy vriende hom 'n brandewyn voer Vers 3 C C G C 1652, Securicor, het die bokkebond gaan lê C Piet Van Zyl, het sag gehuil G C en vir sy liefste vrou gesê F C pak al jou goed, om gaan verdrink in die bokke se bloed G G maar sy vroutjie sê met moed N.C. Cornè Krige se wraak is soet Koor C F* O, referee, referee, my arme broer G F gaan sukkel met almal maar pasop vir 'n boer C F* want met klipdrift en coke word hy daagliks gevoer G F C en as ietsie hom pla dan staan hy reg om te moooooeeeer..

Enviado por: Wellysson Ferreira

Corrigido por: sem correções