Valiant Swart

Weeskind Van Die Weste

Valiant Swart

Cifras para Teclado Nível fácil nível fácil
Anúncio

[Verso 1]
C F C Hulle bust my mos eendag vir balke saag G C Op straat in die skadu van 'n boom F C Laai my in die wa en begin met my jaag G C en gooi my uit langs die onderdorp se soom
[Refrão]
F C Ek's 'n weeskind van die Weste F C Am Op die Ooskus is ek second rate F C Persona non grata in die Suide G F C en in die Noorde op geleende tyd
[Verso 2]
C F C Die trein raas my wakker met die venster af G C As hy fluit oor die vlaktes in die nag F C Ons staan op die stasies en ek hoor die honde blaf G C En ek weet dat niemand aan die anderkant vir my wag
[Refrão]
F C Ek's 'n weeskind van die Weste F C Am Op die Ooskus is ek second rate F C Persona non grata in die Suide G F C en in die Noorde op geleende tyd
[Ponte]
Am G Ek tref my matras teen hanekraai Am G F En droom van die dagbreek Net om die draai, Net om die draai
[Refrão]
F C Ek's 'n weeskind van die Weste F C Am Op die Ooskus is ek second rate F C Persona non grata in die Suide G F C en in die Noorde op geleende tyd

Enviado por: Alysson Antonio Lima

Corrigido por: sem correções

Anúncio