Glenys Lynne

Glenys Lynne

Silwer
Composição de (Meyer Van Rensburg)
Intro: C  G  C 

Verse 
C 
In 'n dorpie in die suide 
                         G 
soek die silwer plaas se geur 
G 
woon 'n meise genaamd Silwer 
                     C 
oor haar silwer hare kleur. 
C 
Ja, hul het daar saam gespeel eens 
                   G 
by die hawe en die strand 
G 
en gedroom saam van die toekoms 
                      C 
droom kasteele in die sand. 

Verse 
C 
Al die ouer mense glimlag 
C                      G 
as hul saam saam verby kom 
G 
Sê  dan hy is haar beskore, 
G                   C 
sy's gebore net vir hom. 
C 
maar sy siel was steeds 'n swerwer 
                       G 
en die dorpie veels te klein 
G 
toe hy groet, breek hy die hart 
                      C 
van sy silwere meisie fyn. 


[Refrão]
C F C Silwer, silwer, liefdespaar C G C Silwerskynsel in haar haare C F C Silwer, silwer, dit was sy C G C vir hom het liefde goud gebly Interlude C F C G C Verse C Ja hy swerf deur alles stede G en sien meisies op sy reis G maar gee-een kon kersvahou nie C met sy Silwer meisie tuis C En sy hare word ook silwer G Silwer hare tussen goud G Maar hy bly haar steeds gertou C nog word hy ook hondered jaar oud.
[Refrão]
C F C Silwer, silwer, liefdespaar C G C Silwerskynsel in haar haare C F C Silwer, silwer, dit was sy C G C vir hom het liefde goud gebly (key change) Verse C F G Hy was nie daar, sy benodig hom aan haar sy... C Was ook nie daar toe die dorpie se bruidsklokke lui ... F C G F Hy was nie by, die geboorte van haar eeste kind ... C G En hy wonder nou of sy darm nog soms aan hom dink. (key change)
[Refrão]
C F C Silwer, silwer, liefdespaar C G C Silwerskynsel in haar haare C F C Silwer, silwer, dit was sy C G C vir hom het liefde goud gebly C F C Silwer, silwer, liefdespaar C G C Silwerskynsel in haar haare C F C Silwer, silwer, dit was sy C G C vir hom het liefde goud gebly

Enviado por: Terrance Schmitz

Corrigido por: sem correções