Anúncio
Intro: C C C G C C C
[Verso 1]
G C G C Eendag is 'n leeftyd, G C Em F Met die hartseer gehuil van see en wind, G C Em In my brand daar vure, G F C C C G C C C My vlerke so gebind.
[Verso 2]
G C G C Eendag gaan ek huis toe, G C Em F Na my grond toe waar al my spore loop, G C Em Daar lê al my hartstog, F C Bb Em My erfenis en al my hoop . . ..
[Refrão]
F Am Bb Glo my, was ek maar 'n arend, C Bb F Noodlot se vlugteling, C Bb F Am Bb Biddend vir die soete uitkoms, C7 Bb F A Die laaste hoop vir 'n banneling.
[Verso 3]
D A D Eendag is 'n lang tyd, A D F#m G Maar dis altyd waaraan ek vas kan hou, A7 D F#m Skimme van geliefdes, A G D Beloftes om aan vas te hou.
[Refrão]
G Bm C Glo my, was ek maar 'n arend, D D7 G Noodlot se vlugteling, D C G Bm C Biddend vir die soete uitkoms, D7 C G Die laaste hoop vir 'n banneling. Instrumental: C D7 G Outro: D C G Bm C Biddend vir die soete uitkoms, D7 C G Die laaste hoop vir 'n banneling. D G D C G
Enviado por: Genesis Pimentel
Corrigido por: sem correções
Anúncio
Comentários