Bok Van Blerk
Girls In Bikinis
nível fácil
verse 1 Dm Bb F F Al my pelle sit hier voor die Wimpy op Margate se strand Dm Bb F F Ons hoop die ys en Coke bly nog lank koud op Margate se strand C Bb F F My kop voel so kaal hier waar die son hom nou brand C Bb C C Ons sal gou weer spoed optel, ons hou net aan en aan
[Refrão]
Chorus Bb F Ons check net girls in bikini's, en dop op die strand Bb F C F Ek kan net kyk waar ek wil, lekker boudjies wat brand Bb F So baie girls in bikini's, my dop is vol sand Bb F C Ek moet my vleis net mooi dophou, die dag is nog lank Dm Bb F Dm Bb F C Dm verse 2 Dm Bb F F In die aand gaan dit nog rowwer, en Margate gaan kook Dm Bb F F Al die girls swaai hul boudjies so lekker by Backline, ek ook C Bb F F Ek vat 'n lekker dik ou meisie, en rol rond in die sand C Bb C C En later as sy huistoe gaan, hou ons net aan en aan
[Refrão]
Chrous Bb F Ons check net girls in bikini's, en dop op die strand Bb F C F Ek kan net kyk waar ek wil, lekker boudjies wat brand Bb F So baie girls in bikini's, my dop is vol sand Bb F C Ek moet my vleis net mooi dophou, die dag is nog lank Solo Bb Bb Dm Bb F F Dm Bb C C
[Refrão]
Chorus Bb F Ons check net girls in bikini's, en dop op die strand Bb F C F Ek kan net kyk waar ek wil, lekker boudjies wat brand Bb F So baie girls in bikini's, my dop is vol sand Bb F C Ek moet my vleis net mooi dophou, die dag is nog lank
[Refrão]
Chorus Bb F Ons check net girls in bikini's, en dop op die strand Bb F C F Ek kan net kyk waar ek wil, lekker boudjies wat brand Bb F So baie girls in bikini's, my dop is vol sand Bb F C Ek moet my vleis net mooi dophou, die dag is nog lank
Enviado por: Tariq Kike
Corrigido por: sem correções
Músicas relacionadas
1 Misc Soundtrack Willy Wonka And The Chocolate Factory - Pure Imagination 2 Morgan Wallen Last Night 3 Hakuna Group Music Dime, Padre 4 Chris Cornell Nothing Compares 2 U 5 Laufey I Wish You Love