Daniel Hoffmann

Solank Jy Weet

Daniel Hoffmann

Cifras para cavaquinho Nível fácil nível fácil
Anúncio
BPM:  110 

Intro 
D 

[Verso 1]
D D A Hou my, hou my by jou, G D Waar jy gaan sal ek jou ontvou, D D A Dra my, dra my in jou hart, G D D As jy val, sleep my deur jou smart.
[Pré-Refrão]
A G D En as jy voel asof niemand by jou staan, A G D Voel my hart en fluister weer my naam.
[Refrão]
G A Onthou die wêreld draai net om jou woorde, D Bm En die mooi wat jy onthou, Em Asus4 En solank jy weet ek's daar, D Is ek by jou, G A En elke aand verskyn jy in my drome, D Bm En ek hou jou teen my vas, Em Asus4 D D En onthou die tyd toe jy nog myne was.
[Verso 2]
D D Asus4 Vra my, vra my vir my hand, G D D En as jy dwaal soek my spore in die sand, D D Asus4 Dra my, dra my in jou hart, G D D As jy val, sleep my deur jou smart.
[Pré-Refrão]
A G D En as jy voel asof niemand by jou staan, A G D Voel my hart en fluister weer my naam.
[Refrão]
G A Onthou die wêreld draai net om jou woorde, D Bm En die mooi wat jy onthou, Em Asus4 En solank jy weet ek's daar, D Is ek by jou, G A En elke aand verskyn jy in my drome, D Bm En ek hou jou teen my vas, Em Asus4 D D En onthou die tyd toe jy nog myne was.
[Ponte]
G D Solank jy weet ek's daar, A Bm Sal ek jou by my dra, G D A A Solank jy weet ek's daar vir altyd.
[Pré-Refrão]
A G D D En as jy voel asof niemand by jou staan, A G D D Voel my hart en fluister weer my naam.
[Refrão]
G A Onthou die wêreld draai net om jou woorde, D Bm En die mooi wat jy onthou, Em Asus4 En solank jy weet ek's daar, D D Is ek by jou, G A En elke aand verskyn jy in my drome, D Bm En ek hou jou teen my vas, Em Asus4 D D D En onthou die tyd toe jy nog myne was.

Enviado por: Líneker Souza

Corrigido por: sem correções

Anúncio