Emile Minnie

Asem

Emile Minnie

Cifras para cavaquinho Nível fácil nível fácil
Anúncio
BPM:  135 

Intro 
Am   Am  Am 
F G  Am  Am  Am 
F G  Am  G  F  E 
Am  G  F  E 
Am  G  F  E 
Am  G  F  E 
Am  Am 
F G  Am  Am 
F G  Am  Am 
   Pa pa . . ., 
F G  Am  Am 
   Pa pa ra. . ., 
Am  Am   Am 
Pa pa pa ra . . .. 

[Verso 1]
Am Daars 'n geluid by my deur, Am Dit is jou asem, Am F Ek hoor jou voetstappe fluister, G Am Jyt gekom vir my.
[Verso 2]
Am Ek lê geluidloos en wag, Am Ek hoor my asem, Am Am Klink soos 'n dief in die nag, F G Am Die ure tik verby.
[Refrão]
Am G F E Am Ek is die bokkie wat knak onder die jagter se boog, Am G F E Am Ek is die lam wat weerkaats in 'n arend se oog, Am G F E Am Ek is die mossel wat knars in die seemeeu se bek, Am G F E Ek is die hond wat staan en blaf by die hek.
[Verso 3]
Am Daars n geklop aan my deur, Am Dit is jou asem, F Ek hoor jou kneukels verkondig, G Am Jy't gekom vir my.
[Verso 4]
Am Ek sit onseker en wag, Am Ek hoor my asem, A Klink soos die see in die nag, F G Am Minute tik verby.
[Refrão]
Am G F E Am Ek is die bokkie wat knak onder die jagter se boog, Am G F E Am Ek is die lam wat weerkaats in 'n arend se oog, Am G F E Am Ek is die mossel wat knars in die seemeeu se bek, Am G F E Ek is die hond wat staan en blaf by die hek. {Instrumental} Am Am Am F G Am Am Am F G Am G F E Am G F E Am G F E Am G F E Am Am G Am Am Pa pa . . ., Am Am G Am Am Pa pa ra. . ., Am Am Am G Am Pa pa pa ra . . .. Am Am Am Pa pa pa.
[Verso 5]
Am Daar's n geruk aan my deur, Am Dit is jou asem, F Ek hoor die hout wat versplinter, G Am Jy't gekom vir my.
[Verso 6]
Am Ek staan gespanne en wag, Am Ek hoor my asem, F Fluit soos n trein in die nag, G Am Sekondes tik verby.
[Refrão]
Am G F E Am Ek is die bokkie wat knak onder die jagter se boog, Am G F E Am Ek is die lam wat weerkaats in 'n arend se oog, Am G F E Am Ek is die mossel wat knars in die seemeeu se bek, Am G F E Ek is die hond wat staan en blaf by die hek.
[Refrão]
Am G F E Am Ek is die bokkie wat knak onder die jagter se boog, Am G F E Am Ek is die lam wat weerkaats in 'n arend se oog, Am G F E Am Ek is die mossel wat knars in die seemeeu se bek, Am G F E Ek is die hond wat staan en blaf by die hek.
[Refrão]
Am G F E Am Ek is die bokkie wat knak onder die jagter se boog, Am G F E Am Ek is die lam wat weerkaats in 'n arend se oog, Am G F E Am Ek is die mossel wat knars in die seemeeu se bek, Am G F E Ek is die hond wat staan en blaf by die hek.
[Refrão]
Am G F E Am Ek is die bokkie wat knak onder die jagter se boog, Am G F E Am Ek is die lam wat weerkaats in 'n arend se oog, Am G F E Am Ek is die mossel wat knars in die seemeeu se bek, Am G F E Ek is die hond wat staan en blaf by die hek.
[Refrão]
Am G F E Am Ek is die bokkie wat knak onder die jagter se boog, Am G F E Am Ek is die lam wat weerkaats in 'n arend se oog, Am G F E Am Ek is die mossel wat knars in die seemeeu se bek, Am G F E Ek is die hond wat staan en blaf by die hek. Outro Am Daars 'n geruk aan my deur, Am Daars 'n geklop aan my deur, Am Daars 'n geluid by my deur, Am Daar's n geluid by my deur, Am G Am By my deur.

Enviado por: Tercio Moraes

Corrigido por: sem correções

Anúncio