Ray Dylan

Hierdie Skoen Gaan Pas

Ray Dylan

Cifras para cavaquinho Nível intermediário nível intermediario
Anúncio
Intro 
A 
A  Dsus2  F#m  D 



[Verso 1]
A Dis soos ′n suikersoet soen in die more, A Droom verlore, A 'n Wonder bo wonder, Dsus2 Werk soos die hitte van die somer, Dsus2 Warmer as warm, D Ek smelt in jou hande.
[Verso 2]
A Die nommer 1 wat ek sien, A Jy weet jy is meer as ′n 10, Dsus2 Ek weet ek sal jou nooit kan verdien, Dsus2 Dis net kwessie van tyd, D Dan gaan ek jou date.
[Refrão]
A Oho o ho want 'n girl soos jy, Esus4 Oho o ho is te goed vir my, F#m Baby ek wil jou nou vir die hele wêreld wys, D E Jou naam hier op my hart soos 'n tatoe skryf, A Oho o ho want ′n girl soos jy, Esus4 Oho o ho is soos goud vir my, F#m Baby jy is myne voor die klok gaan slaan, D E Hierdie skoen gaan pas, A Dsus2 Trek hom aan, mmmm F#m D Trek hom aan.
[Verso 3]
A Jy maak golwe op die water, A En jy trek my nader, A A Hoor jy my hartklop, Dsus2 Tik hier soos ′n tydbom, Dsus2 Draai my om jou pinkie, Dsus2 Om en om op die dansvloer.
[Verso 4]
A Ek dink dis tyd dat ons soen, A Ek het nou alles gedoen, Dsus2 Ja girl jy weet dis vir ons bedoel, Dsus2 Dis net 'n kwessie van tyd, D Dan gaan ons twee date.
[Refrão]
A Oho o ho want 'n girl soos jy, Esus4 Oho o ho is te goed vir my, F#m Baby ek wil jou nou vir die hele wêreld wys, D E Jou naam hier op my hart soos 'n tatoe skryf, A Oho o ho want ′n girl soos jy, Esus4 Oho o ho is soos goud vir my, F#m Baby jy is myne voor die klok gaan slaan, D E Hierdie skoen gaan pas, A Dsus2 Trek hom aan, ooh . . . F#m D ooh . . .
[Refrão]
A Ooh hoo want 'n girl soos jy, Esus4 Is goud vir my, (goud vir my) F#m D Jy weet ek kan nie sonder jou, D* Ek kan nie sonder jou nie.
[Refrão]
B Oho o ho want 'n girl soos jy, F#sus4 Oho o ho is te goed vir my, G#m Baby ek wil jou nou vir die hele wêreld wys, E F# Jou naam hier op my hart soos 'n tatoe skryf, B Oho o ho want ′n girl soos jy, F#sus4 Oho o ho is soos goud vir my, G#m Baby jy is myne voor die klok gaan slaan, E F# Hierdie skoen gaan pas, B Trek hom aan, Outro E B E G#m Mmm mmm, trek hom aan, E F# Hierdie skoen gaan pas, N.C. Trek hom aan.

Enviado por: Gustavo Silva

Corrigido por: sem correções

Anúncio