Anúncio
Intro G Gadd9 Ek en my vriende het saamgekom, G Om een boodskap van hoop te deel, Gadd9 G Dit gaan nie net oor die situasie waarin ons is nie, Gadd9 Maar dit gaan ook oor dit waarin ons glo, G Gadd9 Vir ons nageslag, en ook vir jou.
[Verso 1]
G Gadd9 Waar gaan jy speel met jou maatjies? G Gadd9 G Waar gaan jou spore toe waai? Cadd9 Waar gaan jy val, gaan jy opstaan en huil, Em Dsus4 D En waar gaan jy staar na die sonsak wat myle strek?
[Verso 2]
G Gadd9 Wat los ons oor vir ons kinders? G Gadd9 G Wat gaan ons eendag kan wys? Cadd9 Wat is nog reg of verkeerd, wil ek weet? Em Dsus4 D Wat maak ons as jare se sweet te vergete gaan?
[Refrão]
G Ek los vir jou die son en die see en die land my kind, D Belowe jy sal my aan die einde vind, C G My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou, D En jou veilig hou, G Ek los vir jou die son en die see en die land my kind, D Bm Die Here hoor my - Ons sal 'n lewe vind, C Em My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou, D Ek belowe jou, G Die land behoort aan jou.
[Verso 3]
G Wat het geword van die liefde? G Wat het geword van die droom? C Trane van duisende val op die sand, Em Dsus4 D En die bome net sterker laat groeie in die landery.
[Refrão]
G Ek los vir jou die son en die see en die land my kind, D Belowe jy sal my aan die einde vind, C G My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou, D En jou veilig hou, G Ek los vir jou die son en die see en die land my kind, D Bm Die here hoor my - Ons sal 'n lewe vind, C Em My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou, D Ek belowe jou.
[Ponte]
G Die land behoort aan jou, D Die land behoort aan jou, Bm C Em D Ek belowe jou . . .. Outro G Ek los vir jou die son en die see en die land my kind, D Belowe jy sal my aan die einde vind, C G My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou, D En jou veilig hou, Em D/F# G Ek los vir jou die son en die see en die land my kind, Dsus4 Bm Die here hoor my - Ons sal 'n lewe vind, C Em My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou, D Ek belowe jou, Cadd9 Ek belowe jou, G Die land behoort aan jou.
Enviado por: Terrance Schmitz
Corrigido por: sem correções
Anúncio
Comentários