Anúncio
Intro: G D A D G D A D G D A D G D A D D D
[Verso 1]
G Daar's 'n legende van 'n raad, G A In Hoedspruit en hy, D G A D Hy't die hele tyd ontsnap om met 'n leeu te baklei, D G A D Hulle het al van tevore skermutseling gehad, D G A D D Nou is Stoffel permanent vir Big Boy die leeu kwaad.
[Verso 2]
G Modderbolle klippe, A D Stokke of 'n hark, D G A D Gebruik hy om vanuit sy hok te ontsnap, D G A D Slotte en grendels maak hy eensklaps oop, D G A D* Hy is die Houdini van die diereryk gedoop.
[Refrão]
G D A D G D A D Moholoholo is waar hy bly, hy is die tuiste blerrie ratel in die kontrei, G D A D Big Boy's op sy hok as Stoffel hom wil vang, G D A D Maar Stoffel is 'n kan nie dood en Big Boy's vir hom bang, G D A* D D Ja, Stoffel is 'n kan nie dood en Big Boy's vir hom bang.
[Verso 3]
G Hulle dink toe hulle kry maar, A D Vir Stoffel 'n maat, D G A D Maar Hammy maak sy partner in crime in kattekwaad, D G A D Sy help hom toe om vanuit sy hok te ontsnap, D G A D Reguit na ou Big Boy en gee weer vir hom pak.
[Refrão]
G D A D G D A D Moholoholo is waar hy bly, hy is die tuiste blerrie ratel in die kontrei, G D A D Big Boy's op sy hok as Stoffel hom wil vang, G D A D Maar Stoffel is 'n kan nie dood en Big Boy's vir hom bang, G D A* D* Ja, Stoffel is 'n kan nie dood en Big Boy's vir hom bang. Instrumental G D A D G D A D G D A D G D A D*
[Verso 4]
D G A D Draai en vonnis son toe na Tinkerbel se dam, D G A D Sy Alcatraz is niks en hy kom op met 'n plan, D G A D Elektriese drade maak hom net mooi niks, D G A D* Hy't die gees van 'n stoutgat tiener en so sterk soos wit blits.
[Refrão]
G* D* A* D* G* D* A* D* Moholoholo is waar hy bly, hy is die tuiste blerrie ratel in die kontrei, G D A D Big Boy's op sy hok as Stoffel hom wil vang, G D A D Maar Stoffel is 'n kan nie dood en Big Boy's vir hom bang, G D A* D D Ja, Stoffel is 'n kan nie dood en Big Boy's vir hom bang. Outro: G D A D G D A D Moholoholo is waar hy bly, hy is die tuiste blerrie ratel in die kontrei, G D A D Big Boy's op sy hok as Stoffel hom wil vang, G D A D Maar Stoffel is 'n kan nie dood en Big Boy's vir hom bang, G D A* D* Ja, Stoffel is 'n kan nie dood en Big Boy's vir hom bang.
Enviado por: Eduardo Castilho
Corrigido por: sem correções
Anúncio
Comentários