Bok Van Blerk

Voetspore

Bok Van Blerk

Cifras para viola Nível intermediário nível intermediario
Anúncio
Intro: G 



[Verso 1]
G Gadd9 G My seun jy sal eendag, jou eie voetspore moet trap, Dsus4 D Weet die lewe gee nie om of jou voete daarin pas, Am7 Maar slegte goed gebeur wanneer jy dit die minste verwag, G D D Jy sal een of ander tyd die pad sonder my moet stap.
[Verso 2]
G Gadd9 G My seun jy sal moet leer om geduldig te wag, D Dsus4 D Daar's altyd 'n paar slaggate iewers in die pad, Am7 Jy wonder hoeveel keer gaan jy jou kop dan nou nog stamp, G D D As daar een ding is wat jy saam met jou moet vat.
[Refrão]
G Gadd11 G Anker jou voete in die grond hou jou vlag hoog op, D Daar het al reuse geval baie groter as ons, G/B C/E Jy sien die donker wolk en die storm waai jou om, G D Dsus4 D Jy moet weet dis 'n teken dat die reën weer sal kom. G Gadd11 G Anker jou voete in die grond wees soos Dawid staan op, D Daar het al reuse geval baie groter as ons, G/B Am7 G/B D D* G D Dsus4 D Jy gaan jou eie spore moet los, groter as die wat jy volg . . ..
[Verso 3]
G Gadd9 G My seun jy sal eendag verantwoordelikheid moet vat, D Dsus4 D Die lewe het sy oomblikke, maar slaan jou soms dalk plat, Am7 Gaan loop maar al jou draaie, daar's klomp paaie om te vat, G D D* Maar as daar een ding is wat jy saam met jou moet vat.
[Refrão]
G Gadd11 G Anker jou voete in die grond hou jou vlag hoog op, D Daar het al reuse geval baie groter as ons, G/B Am7 Jy sien die donker wolk en die storm waai jou om, G D Dsus4 D Jy moet weet dis 'n teken dat die reën weer sal kom. G Gadd11 G Anker jou voete in die grond wees soos Dawid staan op, D Daar het al reuse geval baie groter as ons, G/B Am7 G/B D D* G Gadd11 G Jy gaan jou eie spore moet los, groter as die wat jy volg . . ..
[Ponte]
C D Ek het gedink die lewe's lank, G/B C Die tyd is aan my kant, C D G/B C Gedink my pa sal tot die einde saam met my stap. C D Het gedink ek's klaar geleer, G/B C My kop genoeg gestamp, Am7 Dsus4 D* Maar as daar een ding is wat jy saam met jou moet vat.
[Refrão]
G Gadd11 G Anker jou voete in die grond hou jou vlag hoog op, A E Daar het al reuse geval baie groter as ons, Bm Jy sien die donker wolk en die storm waai jou om, A E Esus4 E Jy moet weet dis 'n teken dat die reën weer sal kom. A Asus4 A Anker jou voete in die grond wees soos Dawid staan op, E Daar het al reuse geval baie groter as ons, Bm A/C# E A A Asus4 A Jy gaan jou eie spore moet los, groter as die wat jy volg . . .. Outro Asus4 A Asus4 A*

Enviado por: Jovelino Correa

Corrigido por: sem correções

Anúncio