Anúncio
Intro D G D Waar die gryse Hantamberge in die skemer staan E A Waar die aandblom sluimer teen die hang D G D Na die mooi ou Hantamberge sal ek weer moet gaan A D Na die liefde waarna ek verlang
[Verso 1]
G D Daar's 'n gruispad oor die rand wat lei na daardie land E A Waar die narrabos die veld en vlakte tooi (Vlakte tooi) D G D Ek sien weer die gryse berge en my hart verlang A D Na die Hantamberge wil ek gaan
[Verso 2]
G D As die son se laaste strale in die weste kwyn E A Word my hart gevul met hunkering D G D Dan verlang ek telkemale na ons samesyn A D Wat die liefde eens vir ons kon bring
[Verso 3]
G D Daar's 'n sekelmaan vanaand, 'n polfyntjie in my hand E A En ek dink aan my Hantam heimweë land (Heimweë land) D G D Ek sien weer die gryse berge en my hart verlang G D Na die Hantamberge wil ek gaan {Instrumental} | F | F7 | Bb | F | | F | G7 | C | C7 | | F | F7 | Bb | F | | F | C | F | % |
[Verso 4]
G D Daar's 'n sekelmaan vanaand, 'n polfyntjie in my hand E A En ek dink aan my Hantam heimweë land (Heimweë land) D G D Ek sien weer die gryse berge en my hart verlang G D Na die Hantamberge wil ek gaan
[Verso 5]
G D As die son se laaste strale in die weste kwyn E A Word my hart gevul met hunkering D G D Dan verlang ek telkemale na ons samesyn A D Wat die liefde eens vir ons kon bring
[Verso 6]
G D Daar's 'n sekelmaan vanaand, 'n polfyntjie in my hand E A En ek dink aan my Hantam heimweë land (Heimweë land) D G D Ek sien weer die gryse berge en my hart verlang A D Na die Hantamberge wil ek gaan Outro A D Na die Hantamberge wil ek gaan A D Mmmm mmmm mmm Mmmm mmmm mmm
Enviado por: Alef Federico
Corrigido por: sem correções
Anúncio
Comentários