Daniel Hoffmann

Doringdraad Daisies

Daniel Hoffmann

Cifras para viola Nível iniciante nível iniciante
Anúncio
BPM: 125 

Intro 
A  D 
Esus4  D  A 



[Verso 1]
A A Jou woorde byt aan my soos ys, D Op die wang waar trane af moes reis, Esus4 In jou poging om als reg te maak, D A Hang jy daisies op die doringdraad.
[Verso 2]
A Jou soene kleef aan my soos ryp, D Soos oggend s dou langs n spruit, Esus4 In die mis verdwyn my kwaad, D En ek hoop die son kom laat, A A Want jy hang daisies op die doringdraad.
[Pré-Refrão]
E D A A Gee vir my n rede om als op te hang, E D E E Ek sal myle en myle se draad vir jou kan span.
[Refrão]
A Want as die winter kom, E Tel ek elke blom, D Deur jou seer en deur jou kwaad, E A E Hang jy daisies op die doringdraad, A En as dit kleur verloor, E En dis deur die weer versmoor, D Ek het water ek het saad, E A A So hang jou daisies op die doringdraad.
[Verso 3]
A Jou oë brand gate deur my hart, D Als met woorde gespoeg en plak, Esus4 Eks verlore in jou straat, D A Ek soek jou daisies op die doringdraad.
[Verso 4]
A Sinne knoop hier in my mond, D Want jou blomme lê op die grond, Esus4 En dit raak alweer te laat, D En ek mis net hoe jy praat, A A En al jou daisies op die doringdraad.
[Pré-Refrão]
E D A A Gee vir my n rede om als op te hang, E D E E Ek sal myle en myle se draad vir jou kan span.
[Refrão]
A Want as die winter kom, E Tel ek elke blom, D Deur jou seer en deur jou kwaad, E A A Hang jy daisies op die doringdraad, A En as dit kleur verloor, E En dis deur die weer versmoor, D Ek het water ek het saad, E A A So hang jou daisies op die doringdraad. {Instrumental} E
[Pré-Refrão]
A E E D E A Outro A Want as die winter kom, E Tel ek elke blom, D Deur jou seer en deur jou kwaad, E A A Hang jy daisies op die doringdraad, A En as dit kleur verloor, E En dis deur die weer versmoor, D Ek het water ek het saad, E A A So hang jou daisies op die doringdraad. A

Enviado por: Paulinha Araujo

Corrigido por: sem correções

Anúncio