Emile Minnie

Charlize

Emile Minnie

Cifras para viola Nível avançado nível avançado
Anúncio
BPM:      135 

Intro 
Am  E/G#  G  D/F# 
F  C/E  B7  E 



[Verso 1]
Am E As die lig verdof op jou mooi gesig, G D/F# As die fokus skuif na die volgende berig, F C/E As jy huis toe ry aan die verkeerde kant, B7 E Mis jy jou Suiderland?
[Verso 2]
Am E As almal uiteindelik 'n stukkie van jou het, G D/F# As jy die leuen verstaan: "Om 'n ster te wees is pret", F C/E Raak dit dan stil en eensaam aan jou kant? B7 E Mis jy jou Suiderland?
[Refrão]
Dm C Mis jy die reën wat op die Wynland val, E Am G/B Die branders wat dreun in die Oos-Kaap en Natal, Dm C Die Vrystaat se stilte, die Hoëveld se dans, E Mis jy die Afrikaans?
[Verso 3]
Am E As die rooi tapyt se rooi verbleik, G D/F# As die droom van rus en vrede jou ontwyk, F C/E Voel jy nog steeds jou bloed se band? B7 E Mis jy jou Suiderland?
[Verso 4]
Am E As jy lees van al die drama hier, G D/F# Hier's meer aksie as in Mad Max 4, F C/E Voel jy die empatie wat brand? B7 E Mis jy jou Suiderland?
[Refrão]
Dm C Mis jy die reën wat op die Wynland val, E Am G/B Die branders wat dreun in die Oos-Kaap en Natal, Dm C Die Vrystaat se stilte, die Hoëveld se dans, E Mis jy die Afrikaans?
[Ponte]
Dm C Die onreg wat hier teen die hemel uitbasuin, E Am G/B Die swaarde wat kruis in Eden se tuin, Dm C Die kaarte wat val, die poppe wat dans, E Mis jy die Afrikaans? {Instrumental} Am E/G# G D/F# F C/E B7 E Am E/G# G D/F# F C/E B7 E
[Refrão]
Dm C Mis jy die reën wat op die Wynland val, E Am G/B Die branders wat dreun in die Oos-Kaap en Natal, Dm C Die Vrystaat se stilte, die Hoëveld se dans, E Mis jy die Afrikaans? Outro Dm C Die onreg wat hier teen die hemel uitbasuin, E Am G/B Die swaarde wat kruis in Eden se tuin, Dm C Die kaarte wat val, die poppe wat dans, E Mis jy die Afrikaans? Am Die Afrikaans.

Enviado por: Luciano Camargo

Corrigido por: sem correções

Anúncio