Bok Van Blerk

Katie

Bok Van Blerk

Cifras Nível fácil nível fácil
Anúncio
Intro: 
E A E E E A 
B7 B7 B7 E 

E     A       E 
Almal bid vir vrede 
E     A    E   B7 
Almal soek net geld 
B7                                                    E 
Elke politician op sy mission verbeel hom hy's nou my held 
E       A    E 
Nou wil hy my hand skud 
E              A E  B7 
Nou wil hy die baba soen 
B7 
Nou gat hy alles mooi reg maak 
                        E 
Nou weet hy wat hy moet doen 

E 
O Katie 
A E 
O Katie 
E          A   E   B7 
Katie ekke het jou lief 
B7 
Haar rondloop hond loop heelnag rond 
B7                       E 
Katie moenie byt nie asseblief 

Interlude: 
A  E  F#  B7 


E            A          E 
Nou wat weet ek van die waarheid 
E               A    E   B7 
Hulle sê dis 'n ding wat wyk 
B7                                                                 E 
As jy die aarde van die maan af bekyk nou waar lê die Noord of die Suid 
E                   A     E 
As die hemel op die water lê 
E                   A    E    B7 
Swem die wolke soos vis in 'n vlei 
B7                                                                   E 
'n Vis kan jy vang maar jou hart sal verlang wat mooi is glip maklik verby 

E 
O Katie 
A E 
O Katie 
E          A   E   B7 
Katie ekke het jou lief 
B7 
Haar rondloop hond loop heelnag rond 
B7                       E 
Katie moenie byt nie asseblief 

Interlude: 
A  E  F#  B7 


E                A      E 
Daar is soekings na die hemel 
E                  A   E  B7 
Gaat lekker is van die profete 
B7 
Hulle bid vir nice times op die aarde 
B7          E 
Sonder 'n gewete 
E                 A    E 
Elke sprinkaan en elke padda 
E        A  E  B7 
Waar gat hulle heen 
B7 
Elke voël elke vark op soek na die Ark 
B7                     E 
More gaan dit sweerlik reën 

E 
O Katie 
A E 
O Katie 
E          A   E   B7 
Katie ekke het jou lief 
B7 
Haar rondloop hond loop heelnag rond 
B7                       E 
Katie moenie byt nie asseblief 

E 
O Katie 
A E 
O Katie 
E          A   E   B7 
Katie ekke het jou lief 
B7 
Haar rondloop hond loop heelnag rond 
B7                       E 
Katie moenie byt nie asseblief 

E 
O Katie 
A E 
O Katie 
E          A   E   B7 
Katie ekke het jou lief 
B7 
Haar rondloop hond loop heelnag rond 
B7                       E 
Katie moenie byt nie asseblief

Enviado por: Paulo Rocha Antunes

Corrigido por: sem correções

Anúncio