Anúncio
Intro: N.C. Sing, Afrikaner sing, N.C. Laat jou stem gehoor word, N.C. Laat jy nooit verdwyn, N.C. Afrikaner, sing.
[Verso 1]
D Jy mag niks meer sê, jy is klaar gepraat, A Dis n hartseer saak wat ons almal raak, F#m Esus4 E Want die groot verraad kom van uit ons eie mense.
[Verso 2]
D Want die een skeur die woorde van n ander op, A En gebruik dit net vir sy eie lot, F#m A E En hy staan vir niks, nie soos ek en jy nie.
[Pré-Refrão]
E D Ek weet dit sal verander, A E Die wiel sal eendag draai.
[Refrão]
A D A Sing, Afrikaner sing, A D A Laat jou stem gehoor word, F#m E Laat jy nooit verdwyn, F#m E A Ooh, sing, Afrikaner sing, A D A As ons almal een word, F#m E Kan ons die stilte breek, D N.C. Afrikaner sing.
[Verso 3]
D En dit lyk dalk vêr, maar dis voor jou deur, A Kan jy sien hoe die wolwe mekaar verskeur, F#m Esus4 E En daar's niks my vriend, niks wat dit kan keer nie.
[Verso 4]
D Want die dag sal kom dat die koning val, A En hy plek moet maak vir n generaal, F#m A E Wat hom uitoorlê, met sy eie mense.
[Pré-Refrão]
E D Alles moet verander, A E Die wiel sal eendag draai.
[Refrão]
A D A Sing, Afrikaner sing, A D A Laat jou stem gehoor word, F#m E Laat jy nooit verdwyn, D F#m E A Ooh, sing, Afrikaner sing, A D A As ons almal een word, F#m E Kan ons die stilte breek, D F#m Afrikaner sing. Interlude: E A Ooh ooh ooh oooh eeh ooh, F#m E Oooh ooh, eeh ooh, D E F#m Ooh ooh ooh ooh ooh, A F#m E Oooh ooh, eeh ooh,
[Pré-Refrão]
E D Alles het verander, A E Is dit klaar te laat?
[Refrão]
N.C. Sing, Afrikaner sing, N.C. Laat jou stem gehoor word, N.C. Laat jy nooit verdwyn, F#m E A Ooh, sing, Afrikaner sing, A D A As ons almal een word, F#m E Kan ons die stilte breek, D A Afrikaner sing. Outro: A D A Sing, Afrikaner sing, A D A Laat jou stem gehoor word, F#m E Laat jy nooit verdwyn, F#m E A Ooh, sing, Afrikaner sing, A D A As ons almal een word, F#m E Kan ons die stilte breek, D A Afrikaner sing.
Enviado por: Carlos Phelippe Luz
Corrigido por: sem correções
Anúncio
Comentários