Bok Van Blerk

Was

Bok Van Blerk

Cifras Nível fácil nível fácil
Anúncio
Intro: 
G    Gmaj7 G  C  C  D 
G    Gmaj7 G  C  C  D 



[Verso 1]
G Toe ons nog jong was, Gmaj7 G Toe ons nog in staat was, C Gedagtes nog dronk was, C D Ons huur altyd laat was, G Toe vensters nog oop was, Gmaj7 G Jou hemp nog small was, C Jou kar nog net loop was, C D Die damme nog vol was,
[Verso 2]
G En lag nog kuur was, Gmaj7 G Die vlag nog trots was, C En kos nog nie duur was, C D Jou oupa jou rots was, G Die paaie nog grond was, Gmaj7 G Jou brief nog in ink was, C Jou lyf nog gesond was, C D Die toekoms nog blink was.
[Refrão]
G Hier is jy nou, Gmaj7 Hier is jy nou, C Waar jy wou wees, C D Waar jy wou wees, G Is dit toe nou, Gmaj7 Is dit toe nou, C Waar jy wou wees, C D Waar jy wou wees, G Hiers ons nou. Interlude: G G C C D
[Verso 3]
G Toe ons nog bly was, Gmaj7 G Verjaarsdae ding was, C Toe sy aan jou sy was, C D En trou meer as ring was, G Toe rugby sport was, Gmaj7 G En waardes eer was, C Geboue nog kort was, C D En daar nog geleer was,
[Verso 4]
G Toe foute nog skaars was, Gmaj7 G Die pad na gedenk was, C N hou nog geraas was, C D Ons minder geskenk was, G To omgee geprys was, Gmaj7 G En dankie gesê was, C Toe jy nog okay was, C D Jou hoop nie verlê was.
[Refrão]
A Hier is jy nou, A/C# Hier is jy nou, D Waar jy wou wees, D E Waar jy wou wees, A Is dit toe nou, A/C# Is dit toe nou, D Waar jy wou wees, D E Waar jy wou wees, A Hiers ons nou. Outro: A/C# Hier is jy nou, D Waar jy wou wees, D E Waar jy wou wees, A Is dit toe nou, A/C# Is dit toe nou, D Waar jy wou wees, D E Waar jy wou wees, A A Hiers ons nou.

Enviado por: Abel Amin

Corrigido por: sem correções

Anúncio