Desmond Wells

Jou Drome

Desmond Wells

Cifras Nível fácil nível fácil
Anúncio
Intro 
C  C 
C  C 



[Verso 1]
C C Elke keer as jy hier langs my lê, F Wonder ek of ek vir jou moet sê, C Jy vul die leemtes binne my, C En elke keer as jy moet gaan, C F Dan voel dit of my hart gaan staan want jy, C Jy is die beste deel van my.
[Refrão]
G En ek hoor as jy vanaand gaan slaap, G Die geheime van jou hart want jy, C Vertel vir my jou drome in die middel van die nag, F Dm G So weet ek alles wat jou hart wil hê vanaand, C En jy vertel vir my jou drome elke aand as jy gaan slaap, F Dm G So weet ek alles wat jou hart wil hê vanaand, F C Ek hoor dit as jy slaap.
[Verso 2]
C Elke keer as jy hier langs my staan, C F Voel dit alles om my kan vergaan, F Want jy maak alles heel in my, C En elke keer as ek jou styf vashou, C F Voel ek daar is nog 'n deel van jou, F C En dit maak alles reg in my.
[Refrão]
G En ek hoor as jy vanaand gaan slaap, G Die geheime van jou hart want jy, C Vertel vir my jou drome in die middel van die nag, F Dm G So weet ek alles wat jou hart wil hê vanaand, C En jy vertel vir my jou drome elke aand as jy gaan slaap, F Dm G So weet ek alles wat jou hart wil hê vanaand, G Am Ek hoor dit as jy slaap.
[Ponte]
Am G F C Bewonder ek hoe so 'n engel langs my lê, Am G F G En dis waarom ek elke aand vir jou luister as jy slaap. Outro C Csus4 C Want jy vertel vir my jou drome in die middel van die nag, F Dm G So weet ek alles wat jou hart wil hê vanaand, F C En jy vertel vir my jou drome elke aand as jy gaan slaap, F Dm G So weet ek alles wat jou hart wil hê vanaand, F G Am Ek hoor dit as jy slaap, F G C C Ek hoor dit as jy slaap, C Ek hoor dit as jy slaap.

Enviado por: Gustavo Silva

Corrigido por: sem correções

Anúncio