Anúncio
BPM: 112 Intro C Am F C Csus4 C Ooh ooh ooh, Am F C Csus4 C Ooh ooh ooh,
[Verso 1]
Am Sy hou van Jesus, F C Csus4 C Sy hou van heuning in haar tee, Am Sy dra haar pa se trui, F C Csus4 C As sy gaan kuier vir die see.
[Verso 2]
Am Ek raak te vinnig kwaad, F C Csus4 C Ek sukkel om te slaap, Am F Ek is te trots om my pa, C C Te vra vir raad.
[Pré-Refrão]
Am Maar ek sal veg, Am Ek sal bloei, F C F C Ek sal alles in hierdie hart gee vir jou, Am Ek sal leef, Am Ek sal sterf, F Ek sal, C F C Net vir jou.
[Refrão]
Am As ek veg, Am As ek bloei, F C Csus4 C As ek alles van my gee vir jou, Am F Sal jy my toelaat, C Csus4 C Om deel te wees van jou?
[Verso 3]
Am Hy ken die Here, F C Csus4 C Kan lig in my donker sien, Am F Hy gee blomme vir mense, C Csus4 C Wat dit nie verdien.
[Verso 4]
Am Ek bid te min, F C Csus4 C Ek oordink elke ding, Am F C C Ek sukkel om eerlike woorde te sing.
[Pré-Refrão]
Am Maar ek sal veg, Am Ek sal bloei, F C F C Ek sal alles in hierdie hart gee vir jou, Am Ek sal leef, Am Ek sal sterf, F Ek sal, C F C Net vir jou.
[Refrão]
Am As ek veg, Am As ek bloei, F C Csus4 C As ek alles van my gee vir jou, Am F Sal jy my toelaat, C Csus4 C Om deel te wees van jou?
[Ponte]
Am F Ek voel, C F C Sag langs jou, Am F Ek voel, C F C Heel by jou, Am F Ek voel, C C Sag langs jou, Am F Ek voel, C C Heel by jou.
[Pré-Refrão]
Am Maar ek sal veg, Am Ek sal bloei, F C F C Ek sal alles in hierdie hart gee vir jou, Am Ek sal leef, Am Ek sal sterf, F Ek sal, C F C Net vir jou. Outro Am As ek veg, Am As ek bloei, F C Csus4 C As ek alles van my gee vir jou, Am F Sal jy my toelaat, C Om deel te wees van jou?
Enviado por: Sabrina Joao
Corrigido por: sem correções
Anúncio
Comentários