Pieter Koen

Eerste Liefde

Pieter Koen

Cifras Nível fácil nível fácil
Anúncio
Intro
G 
G  Em7  Cadd9 C  D 
G 


[Verso 1]
G Em Ek dink aan jou ek wonder waar jy is, C Dink jy darem nog aan my kan ek vra, D Of jy verlang? G Jy my mis?
[Verso 2]
G Em Onthou die laat nag aande by die see? C Was net ons en so na aan die hemel, D G Vir jou my liefde gee, F C D G Ek het my hart verloor, vir jou gegee.
[Refrão]
C D Die eerste liefde is nooit verby, G F Em Die eerste liefde soos in ek en jy, Am Die eerste soen sal jou liefde gee, D/F# G D Om nooit weer terug te kry. C D Die eerste liefde is dae vol drome, G F Em Eerste liefde kan jou hart verloor, C D My hart voel warm as ek sing, G G Van eerste liefde.
[Verso 3]
G Em Ek dink aan jou ek hoop ek's nie te laat, C Vir jou te sê na al die jare, D G G Bly jy nog hier in my hart.
[Verso 4]
G Em Onthou jy het gesê, dit maak nie meer saak, C D G Dit was harde woorde, jy weet dis hoe ware liefde maak, F C D G Sal nooit kan vergeet hoe ware liefde maak.
[Refrão]
C D Die eerste liefde is nooit verby, G F Em Die eerste liefde soos in ek en jy, Am Die eerste soen sal jou liefde gee, D/F# G D Om nooit weer terug te kry. C D Die eerste liefde is dae vol drome, G F Em Eerste liefde kan jou hart verloor, C D My hart voel warm as ek sing, G G Van eerste liefde. Em C G D Wou by jou bly, my heel eerste liefde, Em C G D G Dink ook aan my, my heel eerste liefde, eerste liefde, C D G G Na aan U Hemel, my heel eerste liefde.
[Refrão]
C D Die eerste liefde is nooit verby, G F Em Die eerste liefde soos in ek en jy, D E Die eerste liefde is nooit verby, A G F#m Die eerste liefde soos in ek en jy, Bm Die eerste soen sal jou liefde gee, E F#m B Om nooit weer terug te kry. D E Die eerste liefde is dae vol drome, A G F#m Eerste liefde kan jou hart verloor, D E My hart voel warm as ek sing, A G F#m Van eerste liefde. Outro D E Sal nooit my hart weer terug kan kry, A My eerste liefde.

Enviado por: Carlos Phelippe Luz

Corrigido por: sem correções

Anúncio