Anúncio
Intro: D Asus4 Bm G
[Verso 1]
D Asus4 Bm G Sien jy my voor jou staan, elke dag lief ek jou meer en meer, D Asus4 A Bm G Voel jy my hande op jou wang, dis my hart wat probeer en probeer, D Asus4 A Bm G Hoor jy my woorde as ek sê, jou lyf in my arms is al wat ek wil hê, D Asus4 A Bm G En sal jy verstaan ek as jou taal kom praat, maar voor dit te laat is het jy my weer verlaat.
[Refrão]
D A Bm G A D My knieë gee soms in, my hart voel soms so kaal vir jou my liefling het ek so hard geval, A Bm G A D D Dsus4 D My knieë gee soms in, my hart voel soms so kaal jy maak dit maklik om so hard te val.
[Verso 2]
D Asus4 A Bm G Kan jy onthou die woorde in my brief, toe geseël met letters ek het jou lief, D Asus4 A/C# Weet nie waar ons staan nie, weet nie waar ons is, Bm G G Fluister in my ore dat jy my mis.
[Refrão]
D A Bm G A D My knieë gee soms in, my hart voel soms so kaal vir jou my liefling het ek so hard geval, A Bm G A D My knieë gee soms in, my hart voel soms so kaal jy maak dit maklik om so hard te val. Interlude: D Asus4 A Bm G A D Jy maak dit, jy maak dit, jy maak dit maklik om so hard te val, D A/C# Bm G A D Jy maak dit, jy maak dit, jy maak dit maklik om so hard te val.
[Refrão]
D F#m Bm G A E My knieë gee soms in, my hart voel soms so kaal vir jou my liefling het ek so hard geval, E B C#m A B E My knieë gee soms in, my hart voel soms so kaal vir jou my liefling het ek so hard geval, B C#m A B E My knieë gee soms in, my hart voel soms so kaal jy maak dit maklik om so hard te val. Outro: E B C#m A B E Jy maak dit, jy maak dit, jy maak dit maklik om so hard te val, E B C#m A B E Jy maak dit, jy maak dit, jy maak dit maklik om so hard te val.
Enviado por: Jesse Gomes
Corrigido por: sem correções
Anúncio
Comentários