Anúncio
[Verso 1]
G D Deur die kruis is ek vry gemaak, G Bm Deur die kruis is my straf gedra, G D Deur die kruis kan ek kom na U Vader, G/B Asus4 Vrygespreek, nuut gemaak.
[Verso 2]
G D Deur die kruis is ek dood vir die sonde, G Bm Deur die kruis is ek dood vir myself, G D Deur die kruis kan ek kom na U Vader, G/B Asus4 Vrygespreek, 'n nuwe mens.
[Refrão]
Bm A/C# Deur die kruis alleen, D G Deur die kruis alleen, Bm A/C# Kan ek kom nes ek is, F#m G G Na U genadetroon.
[Verso 3]
D Ek's gedoop in die dood van Christus, F#m Ek's gewas in die bloed van die Lam, Bm Die skuldbrief teen my is vernietig, G Soos dit daar aan die kruis hout hang.
[Verso 4]
D Ek's gekoop met die prys van 'n lewe, F#m Ek's geruk uit die helvuur se vlam, Bm Die ou mens in my is gekruisig, G Soos dit daar aan die kruis hout hang.A D/F# Die skeining is geskeur, G Die bloed het klaar gevloei, Em Die genadetroon staan oop voor my, D/F# G A A En ek kom.
[Verso 5]
G D Deur die kruis is ek vry gemaak, G Bm Deur die kruis is my straf gedra, G D Deur die kruis kan ek kom na U Vader, G/B Asus4 A Vrygespreek, nuut gemaak.
[Verso 6]
G D Deur die kruis is ek dood vir die sonde, G Bm Deur die kruis is ek dood vir myself, G D Deur die kruis kan ek kom na U Vader, G/B A A Vrygespreek, 'n nuwe mens.
[Refrão]
Bm A/C# Deur die kruis alleen, D G Deur die kruis alleen, Bm A/C# Kan ek kom nes ek is, F#m G G Na U genadetroon.
[Verso 7]
D Ek's gedoop in die dood van Christus, F#m Ek's gewas in die bloed van die Lam, Bm Die skuldbrief teen my is vernietig, G Soos dit daar aan die kruis hout hang.
[Verso 8]
D Ek's gekoop met die prys van 'n lewe, F#m Ek's geruk uit die helvuur se vlam, Bm Die ou mens in my is gekruisig, G Soos dit daar aan die kruis hout hang.A D/F# Die skeining is geskeur, G Die bloed het klaar gevloei, Em Die genadetroon staan oop voor my, D/F# G A A En ek kom.
[Verso 9]
G D Deur die kruis is ek vry gemaak, G Bm Deur die kruis is my straf gedra, G D Deur die kruis kan ek kom na U Vader, G/B Asus4 Vrygespreek, nuut gemaak.A G D Deur die kruis is ek dood vir die sonde, G Bm Deur die kruis is ek dood vir myself, G D/F# Deur die kruis kan ek kom na U Vader, G/B A Vrygespreek, 'n nuwe mens.
[Refrão]
Bm A/C# Deur die kruis alleen, D G Deur die kruis alleen, Bm A/C# Kan ek kom nes ek is, F#m G G Na U genadetroon.G D Deur die kruis is ek vry gemaak, G Bm Deur die kruis is my straf gedra, G D Deur die kruis kan ek kom na U Vader, G/B A Vrygespreek, nuut gemaak. Outro G D Deur die kruis is ek dood vir die sonde, G Bm Deur die kruis is ek dood vir myself, G D Deur die kruis kan ek kom na U Vader, G/B A Vrygespreek, 'n nuwe mens, Bm Deur die kruis alleen.
Enviado por: Paulo Rocha Antunes
Corrigido por: sem correções
Anúncio
Comentários