Anúncio
[Intro ] Db Gb Db Ab Bbm Gb Db Ab Db Db
[Verso 1]
Gb Ab Ek staan by 'n kruispad Db/F Gb Is daar iemand wat my hand kan vat Gb Ab 'n Pad onbekend Db/F Gb 'n Pad wat geloof gaan vat {PreChorus} Gb Ab En ek val op my knieë Db/F Gb En ek bid soos n kind alweer Gb Db/F Ab Ek val op my knieë soos ek vra
[Refrão]
Db Gb Laat U wil geskied Db Op aarde Ab Soos in die hemele Bbm Gb Laat U Ryk dan kom Db Op aarde Ab Soos die skepping wag op Hom Ebm Db Ab Want aan U behoort die krag Bbm Gb En die heerlikheid en mag Db/Ab Ab Db Tot in alle e wig heidGb Ab Net U ken die einde Db/F Gb U wil is so goed en perfek Gb Ab U hand van genesing Db/F Gb Wat ek net deur genade besef
[Pré-Refrão]
Gb Ab En ek val op my knieë Db/F Gb En ek bid soos n kind alweer Gb Db/F Ab Ek val op my knieë soos ek vra
[Refrão]
Db Gb Laat U wil geskied Db Op aarde Ab Soos in die hemele Bbm Gb Laat U Ryk dan kom Db Op aarde Ab Soos die skepping wag op Hom Ebm Db Ab Want aan U behoort die krag Bbm Gb En die heerlikheid en mag Db/Ab Ab Db Tot in alle e wig heid
[Ponte]
Gb Ab Bbm Db/F Amen Ameeeeeen Gb Ab Bbm Amen Amen Ameeeeeen Db/F So gee ons vandag ons dag se brood Gb En vergewe ons soos ons behoort Ab Bbm En lei ons nie in die versoeking nie Db/F Gee ons vandag ons dag se brood Gb En vergewe ons soos ons behoort Ab Bbm En lei ons nie in die versoeking nie Gb Db/Ab Ab Maar verlos ons van die bo- se!
[Refrão]
Db Gb Laat U wil geskied Db Op aarde Ab Soos in die hemele Bbm Gb Laat U Ryk dan kom Db Op aarde Ab Soos die skepping wag op Hom Ebm Db Ab Want aan U behoort die krag Bbm Gb En die heerlikheid en mag Db/Ab Ab Db Tot in alle e wig heid
[Refrão]
Db Gb Laat U wil geskied Db Op aarde Ab Soos in die hemele Bbm Gb Laat U Ryk dan kom Db Op aarde Ab Soos die skepping wag vir Hom Ebm Db Ab Want aan U behoort die krag Bbm Gb En die heerlikheid en mag Db/Ab Ab Db Tot in alle e wig heid
Enviado por: Sabrina Joao
Corrigido por: sem correções
Anúncio
Comentários