Robbie Wessels

Robbie Wessels

Liewe Ouers
nível iniciante
Intro: D G A D (x2) 

verse 1 
D                                 G 
Ons is twee Suid-Afrikaners in 'n backpacker 
A                      D 
iewers in Europa in n Stad. 
D                                     G 
Ons ken n mielie en 'n stroper en 'n John Deer trekker 
            A                           D 
ons het die weer en die kultuur ge-onderskat 
D                                    G 
Want hier sit ons in n kamer met 'n Ausie en Kiwi en 
   A                       D 
'n Duitster en Ier en twee Japs. 

D                      G 
En almal behalwe ek en Stevie bestudeer 
    A           D 
opgewonde hulle maps 
D 
Hulle chat oor als wat hul gaan sien, 
       G 
watter museums en watter outydse geboue 
      A 
Ek en Stevie chat oor rugby en oor twee duisend en tien se 
G                                     D 
sokker world cup en sy broer se rowwe troue 
D                          G 
Maar in ons sak is daar 'n padkaart van 'n hele ander missie 
A                                D 
Praat nie uit nie dit is konfidensieel 
D                      G 
Dis 'n Suid-Afrikaanse kompetisie om te 
   A                       D 
ontsnap uit die backpacker perseel. 


[Refrão]
D G A D (x2) D Middernag sopas. Check D Balaklawa Kompas. Check D Walkie-talkie toets oor en uit D Stevie jy is bravo een move uit Instrumental: D G A D (x2) D Bravo een bravo een kom in D Identifiseer jou posisie D Bravo een staan by ek is alreeds in die dak D baie stof en ek het bitter swak visie G Liewe ouers hier's 'n rot, hiers 'n rot en hy is groter as 'n dassie A Liewe ouers dis'n rot of nee wag ek sweer dit is 'n dassie D Liewe ouers verse 2 D G Meanwhile by die huis is daar 'n spitbraai A D Iewers langs die Bronkhorstspruitdam D G Daar is mielies en sosaties en 'n bak slaai, A D braaibroodjies met tamatie, kaas en ham D G En die manne staan in speedos om die vuurtjie en A D bespiegel oor die Hane en die Ausie en die Kiwi D G Wie was die beste kaptein John Smit of Corn Krige en A D hul wonder nou hoe gaan dit met ek en Stevie D Hulle imagine hoe ons kuier, hoe ons girls op chat G met ons rough looks en ons Afrika aksent A Hoe ons outydse geboue en museums verken, G D Brussels, Brugge en Parys en ook Gent D G Maar iewers in Europa in 'n gryserige stad sit A D 'n bang Suid- Afrikaner in 'n dak D G Hy mis 'n mielie en 'n stroper sy Jack Russel en sy kat en A D 'n somer warm Afrika sonsak
[Refrão]
D G A (x2) D Balaklawa kompas check D Kopliggie harnas check D Walkie-talkie toets oor en uit D Ok, ek is Bravo twee move uit Outro D G A (x2) D Bravo een bravo een kom in identifiseer jou posisie D Bravo een staan by jyt nog nooit so iets gesien nie D ek is skyt bang asseblief bel die polisie G Liewe ouers nog 'n rot, nog 'n rot en hy is groter as 'n staffie Liewe ouers dis 'n rot of nee wag ek sweer dit is 'n staffie. G A G D Help my ... Ek soek my ma ... ek wil huis toe gaan A Liewe ouers, Liewe ouers D Liewe ouers ...

Enviado por: Genesis Pimentel

Corrigido por: sem correções