Robbie Wessels

Robbie Wessels

Lorrie Drywer
Composição de (Robbie Wessels)
Intro:  E B  E B   

Vers 1 
       E           B             E     E          B           E 
Daar’s iets in die winter wat my pla, iets in die lug wat ‘n vloek dra. 
       A           E           A        E       A         E      B 
En dit vat my weer oor, soos n jaar van tevoor, ek het my baby verloor. 

Vers 2 
       E             B         E     E             B        E 
Ek sien ver ss ke kyk deur my ruit, die vlaktes le wyd uitgesprei. 
       A           E           A         E        A         E                B 
Daar's heeltyd musiek, en die beeld van 'n fliek, maak my nogsteeds bietjie siek. 


[Refrão]
E B In die klein karoo, sien ek weer jou oë. A E B En ek kyk na die maan en die sterre daar bo. E B En ek dink aan jou lorrie drywer, daar waar jy ry. A E B Aan die punt van jou hart daar kan 'n man vry Vers 3 E B E E B E Asof die son presies weet waar ons ry, hy sak heeltemaal te stadig vir my. A E A E A E B Ek wens die skemer verby wat my Moses wil ry, die winter is net nie vir my.
[Refrão]
E B In die klein karoo, sien ek weer jou oë. A E B En ek kyk na die maan en die sterre daar bo. E B En ek dink aan jou lorrie drywer, daar waar jy ry. A E B Aan die punt van jou hart daar kan 'n man vry (en eindig op 'n E)

Enviado por: Andressa Souza

Corrigido por: sem correções