Zaan Sonnekus

Dood

Zaan Sonnekus

Cifras Nível intermediário nível intermediario
Anúncio
Intro 
C#m 


[Verso 1]
C#m7 Banger vir die as vir die dood A 'n Honger man kort nie net brood E Hartklop Hardop C#m7 Banger nou as wat ek was A Al die monsters in my glas E Maak oop Hardloop
[Pré-Refrão]
C#m7 A Ek is desperaat E Vir die C#m7 A E 'n Doodsertifikaat is te duur
[Refrão]
C#m7 A Ek is banger nou vir die as vir die dood E Ek word ouer, ek word kouer G#m7 G#m Maar ek word nie groot C#m7 A Ek is banger nou vir die as wat ek was E N.C. Kan jy aflei as ek baklei met geraamtes in my kas?
[Verso 2]
C#m7 Maak my bang as jy weg loop A Elke tree verdwyn in rook E Pasop Of pak op C#m7 Klanke eggo in my brein A Dronk demone spook in my E Versmoor Of verloor
[Pré-Refrão]
C#m7 A Ek is desperaat E Vir die C#m7 A E 'n Doodsertifikaat is te duur
[Refrão]
C#m C#m7 A Ek is banger nou vir die as vir die dood E Ek word ouer, ek word kouer G#m G# Maar ek word nie groot C#m C#m7 A Ek is banger nou vir die as wat ek was E Kan jy aflei as ek baklei met geraamtes in my kas?
[Pré-Refrão]
C#m7 A Ek is desperaat E E Vir die C#m7 A E N.C. 'n Doodsertifikaat is te duur
[Ponte]
C#m A Ek is banger nou vir die as vir die dood E G# Ek word ouer, ek word kouer maar ek word nie groot
[Refrão]
C#m A Ek is banger nou vir die as vir die dood (Ek is banger nou) E Ek word ouer, ek word kouer G# Maar ek word nie groot C#m A Ek is banger nou vir die as wat ek was (Ek is banger nou) E Kan jy aflei as ek baklei met geraamtes in my kas? Outro C#m A Ek is desperaat E G# Vir die C#m A E 'n Doodsertifikaat is te duur

Enviado por: Heber De Oliveira Almeida

Corrigido por: sem correções

Anúncio