Abby

Koekie The Original

Abby

Cifras para Teclado Nível iniciante nível iniciante
Anúncio
BPM: 108 

Intro 
D  G  A  G D 
D  G  A  G D 



[Refrão]
D G Haar naam is Koekie, Koekie, koeke loekie, A D Willie ophou rookie, dra 'n stywe broekie, D G Haar naam is Koekie, Koekie, koeke loekie, A D Willie ophou rookie, dra 'n stywe broekie. Interlude D G A D D G A G D
[Verso 1]
D G Die ouens raak mal as hulle Koekie sien, A D Hulle koppe draai as sy haar rokkie swaai, D G Nou elke keer dan maak sy so 'n Kaapse draai, A D Oo meisie skut los daai lyfie.
[Ponte]
D G A D Koekie oh ho ho oh Koekie, D G A D Koekie oh ho ho oh Koekie.
[Refrão]
D G Haar naam is Koekie, Koekie, koeke loekie, A D Willie ophou rookie, dra 'n stywe broekie, D G Haar naam is Koekie, Koekie, koeke loekie, A D Willie ophou rookie, dra 'n stywe broekie. Interlude D G A G D D G A G D
[Verso 2]
D G Die meisies raak jaloers as hulle Koekie sien, A D Rooie lippies haartjies uit getoffie, D G Haar mamma het haar geleer sy moet nooit skaam wees nie, A D Want sy het dit van kop tot tone.
[Ponte]
D G A D Koekie oh ho ho oh meisie jy het dit, D G A D Koekie oh ho ho oh meisie jy het dit.
[Refrão]
D G Haar naam is Koekie, Koekie, koeke loekie, A D Willie ophou rookie, dra 'n stywe broekie, D G Haar naam is Koekie, Koekie, koeke loekie, A D Willie ophou rookie, dra 'n stywe broekie. Interlude D G A G D D G A G D
[Refrão]
D G Haar naam is Koekie, Koekie, koeke loekie, A D Willie ophou rookie, dra 'n stywe broekie, D G Haar naam is Koekie, Koekie, koeke loekie, A D Willie ophou rookie, dra 'n stywe broekie.
[Refrão]
D G Haar naam is Koekie, Koekie, koeke loekie, A D Willie ophou rookie, dra 'n stywe broekie, D G Haar naam is Koekie, Koekie, koeke loekie, A D Willie ophou rookie, dra 'n stywe broekie. Outro D G A G D D G A G D D

Enviado por: Jesse Gomes

Corrigido por: sem correções

Anúncio