Anders

Knysna

Anders

Cifras para Teclado Nível fácil nível fácil
Anúncio
[Intro ]
D 


[Verso 1]
Kyk die see wat voor jou strek, Em en die reën wat al ons foute vlek. G D Wie gee om waar ons vandaan af kom? Die golwe slaan, die golwe brand, Em en sand glip deur jou bruin gebrande hand. G D Met al die skoonheid om jou kyk jy net na my. G F#m Em A G Knysna roep na my.
[Refrão]
D Ek soek na jou, Bm G D G ek wil jou in my arms hou. F#m Ek weet dit nou, Em A D ek was nog altyd lief vir jou.
[Verso 2]
Jy laat my dink aan sand en see. Em Jy ruik soos branders en die Knysna meer. G D Jou glimlag is so helder soos die son. Ja my verlede lyk maar sleg, Em maar ek weet dat ons dit uit kan werk. G D Dit sal alles werd wees net vir jou en my. G F#m Em A G Knysna roep na my.
[Refrão]
D Ek soek na jou, Bm G D G ek wil jou in my arms hou. F#m Ek weet dit nou, Em A D G ek was nog altyd lief vir jou.
[Refrão]
D Ek soek na jou, Bm G D G ek wil jou in my arms hou. F#m Ek weet dit nou, Em A D ek was nog altyd lief vir jou.
[Ponte]
Bm G Jys my grootste geheim, D maar ek wil jou naam net uitbasuin. Bm G A Bm Sal alles opgee, vir jou.
[Refrão]
D Ek soek na jou, Bm A D Bm ek wil jou in my arms hou. F#m Ek weet dit nou, Em A D G ek was nog altyd lief vir jou.
[Refrão]
D Ek soek na jou, Bm G D G ek wil jou in my arms hou. F#m Ek weet dit nou, Em A D ek was nog altyd lief vir jou. Outro N.C Ek was nog altyd lief vir jou.

Enviado por: Edson Oliveira

Corrigido por: sem correções

Anúncio