Anúncio
Intro: D D D D D DIntro De|-----------2------| B|----3---3-----3---| G|----2-------------| D|----0-------------| A|------------------| E|------------------|
[Refrão]
D A Dans vanaand met my, Bm G Kom ons draai in kring soos wolke teen die blou, D A D Gee jou hart en soet liefde vir my, G A7 F#m D Laat die musiek ons nou omvou.
[Verso 1]
D A Dans vanaand met my, Bm G Vasgevang in ritmes en tye van plesier, D G D Hou my hand en vloei sag saam met my, G D/F# F#m D Niks is daar beter, beter ooit as hier.
[Pré-Refrão]
Em D Em Weerloos jou oë, nes 'n kind s'n so sag, Em F#m G Asus4 A Voel ek jou hart lê hier teen my vannag . . ..
[Refrão]
D A Dans vanaand met my, Bm G Kom ons draai in kring soos wolke teen die blou, D A D Gee jou hart en soet liefde vir my, G A7 F#m D Laat die musiek ons nou omvou.
[Pré-Refrão]
Em D Em D Sing van 'n liefde, 'n lewe wat wag, Em F#m G A B7 Sing van 'n liefde, 'n lewe wat wag,
[Verso 2]
E Dans vanaand met my, C#m A Vasgevang in ritmes en tye van plesier, E A E Hou my hand en vloei sag saam met my, A B7 E Niks is daar beter, beter ooit as hier. Outro: E Dans vanaand met my, C#m A Kom ons draai in kring soos wolke teen die blou, E A E Gee jou hart en soet liefde vir my, A B7 E Laat die musiek ons nou omvou, E E Dans vanaand met my.
Enviado por: Wellysson Ferreira
Corrigido por: sem correções
Anúncio
Comentários