Anúncio
Capo: 2 fret Intro Asus2 A Asus2 A Dsus2 Dsus2
[Verso 1]
Asus2 A Vat my soos ek is, Asus2 A Dsus2 Dsus2 Dis wat ek het, om jou te kry, Asus2 A Ek vang dooie rus, Asus2 A Dsus2 E Want as ek mis sal jy in die nuut verdwyn, A Oh ek kan nie keer, A Dsus2 Dsus2 Want wat ek begeer is om jou te kry, Esus4 E Soos die skoot nou klap, Esus4 E Staan my hande bak, Dsus2 E Tóe ek vra dat jy moet bly.
[Refrão]
A A Hou jou hande bak met jou vingers oop, Dsus2 A E Laat my liefde oor jou lyf kom loop, F#m E Dsus2 Want ons almal smag maar bietjie hoop, Dsus2 E A A Maar vir jou, ja vir jou hou ek my hande bak.
[Verso 2]
A Soos die rooi getui, A Dsus2 Spoel jy my uit en laat my vry, E Jy is adrenalien, Esus4 E Dsus2 E Wat deur my skiet as die pyl van boog verdwyn, A Jy is die bosveld son, A Dsus2 Wat soos vuur opkom en deur my sny, Esus4 E Esus4 E Jy is die jakkals kraai as ek al----leen braai, Dsus2 Esus4 E Jy is die verlange in my lyf.
[Refrão]
A A Hou jou hande bak met jou vingers oop, Dsus2 A E Laat my liefde oor jou lyf kom loop, F#m E Dsus2 Want ons almal smag maar bietjie hoop, Dsus2 E A A Maar vir jou, ja vir jou hou ek my hande bak.
[Ponte]
F#m En jy roep my naam, D Vra my: "kom jy saam?", A E/G# E/F# E En jy lei my deur jou kronkelpad, F#m D Na brommer bed waar jy vir my sê, E Om my hande bak te lê.
[Refrão]
A A Hou jou hande bak met jou vingers oop, Dsus2 A E Laat my liefde oor jou lyf kom loop, F#m E Dsus2 Want ons almal smag maar bietjie hoop, Dsus2 E Maar vir jou, ja vir jou, Outro A A Hou jou hande bak met jou vingers oop, Dsus2 A E Laat my liefde oor jou lyf kom loop, F#m E Dsus2 Want ons almal smag maar bietjie hoop, Dsus2 E A A Maar vir jou, ja vir jou hou ek my hande bak, A A A A Ja vir jou hou ek my hande bak.
Enviado por: Roberto Poiel
Corrigido por: sem correções
Anúncio
Comentários