Bok Van Blerk

Blouwildebliksemsfontein

Bok Van Blerk

Cifras para Teclado Nível intermediário nível intermediario
Anúncio
Intro 
D        D       D      D 
Blouwildebliksemsfontein, 
D        D       A      A 
Blouwildebliksemsfontien, 
A             A    A             A 
Daar  man hy kom, daar  man hy gaan, 
           A                   D 
Daar by ou blouwildebliksemsfontein. 


Intro 
D D A A e|------2--2------2--2---| |------0--0------2--2---| B|------3--3------3--3---| |------2--2------2--2---| G|------2--2------2--2---| |-----------------------| D|---0-------------------| |-----------------------| A|-------------0---------| |---0-------------------| E|-----------------------| |-------------0---------|

[Verso 1]
D G D Ons almal het plekkie waar jy ieder heen wil gaan, D A Al is dit dan ou loftus of langs resiesbaan, D G D Waar niemand met jou sukkel en jou selfoon het geen sein, D A D Dis jou blouwildebliksemsfontein.
[Refrão]
D D Blouwildebliksemsfontein. D A Blouwildebliksemsfontein, A Almal gooi kap en die skote het geklap, D Daar by blouwildebliksemsfontein.
[Verso 2]
D G D Die naweek lê nog ver maar die kol man is gepak, D D Die vis stokke is vas gemaak, A Met toue op die dak, D Vat die pad na die plek, G D Waar jou sorge verdwyn, D A D Dis jou blouwildebliksemsfontein.
[Refrão]
D D Blouwildebliksemsfontein. D A Blouwildebliksemsfontein, A Almal gooi kap en die skote het geklap, D Daar by blouwildebliksemsfontein. D D Blouwildebliksemsfontein, D A Blouwildebliksemsfontein, A A7 Almal bly mos dors kry straf dop as jy mors, D Daar by blouwildebliksemsfontein. {Instrumental} G D A D G D A D A#
[Verso 3]
D# My kantoor werk is op datum, G# D# En my stoep is skoon gevee, D# A# Die naweek kan maar aankom, ek is lus vir geld uitgee, D# G# D# My hart is op die regte plek al is hy baie klein, A# D# Hy is op blouwildebliksemsfontein. Outro D# D# Blouwildebliksemsfontein. D# A# Blouwildebliksemsfontein, A# Almal gooi kap en die skote het geklap, D# Daar by blouwildebliksemsfontein. D# D# Blouwildebliksemsfontein, D# A# Blouwildebliksemsfontein, A# A# Almal bly mos dors kry straf dop as jy mors, G# D# Daar by blouwildebliksemsfontein. A# A# Almal raak gekite jy mag nie ry nie jy moet hike, G# D G# D# Daar by blouwildebliksemsfontein.

Enviado por: Adalberto Gomes

Corrigido por: sem correções

Anúncio