Bok Van Blerk

Goeiemôre Suid-afrika

Bok Van Blerk

Cifras para Teclado Nível fácil nível fácil
Anúncio
Intro 
G  Cadd9  Em  Dsus2 



[Verso 1]
G Dis die eerste koppie boeretroos, Cadd9 Staan en kyk oor die lande, Em Beeste klaar gemelk en die skape is in die lusern. Em Mielie oes lyk goed hierdie jaar, G Wie weet wat môre gaan bring, Cadd9 Em Maar dis die reuk van die vars plaas beskuit deur die kombuis se ruit, Dsus2 Wat my hart laat vinniger klop.
[Refrão]
G Goeiemôre Suid-Afrika, C Dsus2 Ons sal jou in ons harte dra, G My voete is deur geloop, G/B C D My hande in vuur gedoop, Em D Ons sal offer wat jy vra, C G/B Ons vir jou Suid-Afrika, Em D Niks sal ons ooit kan skei, C D Die verbond tussen jou en my . . ., G G/B C D Mag dit reën waar jou bokke wei.
[Verso 2]
G Groen is die land van Natal, Cadd9 Kremetart in die hou Noord Transvaal, Em7 Van Tafelberg rys na die hemel, Dsus2 D Ons land is so monumentaal. G En die Vrystaat se vlaktes wat roep, Cadd9 In die swart land se druiwe so soet, Em7 Namakwaland so vaal van die blomme, Dsus2 Dsus4 D Waar die Weskus se fynbos jou groet.
[Refrão]
G Goeiemôre Suid-Afrika, C Dsus2 Ons sal jou in ons harte dra, G My voete is deur geloop, G/B C D My hande in vuur gedoop, Em D Ons sal offer wat jy vra, C G/B Ons vir jou Suid-Afrika, Em D Niks sal ons ooit kan skei, C D Die verbond tussen jou en my . . ., G C D Mag dit reën waar jou bokke wei. {Instrumental} G G/B C D Outro G Goeiemôre Suid-Afrika, C Dsus2 Ons sal jou in ons harte dra, G My voete is deur geloop, G/B C D My hande in vuur gedoop, Em D Ons sal offer wat jy vra, C G/B Ons vir jou Suid-Afrika, Em D Niks sal ons ooit kan skei, C G/B Die verbond tussen jou en my . . ., Am7 Dsus2 Mag dit reën waar jou bokke wei, N.C. Goeiemôre Suid-Afrika. G

Enviado por: Abel Amin

Corrigido por: sem correções

Anúncio