Anúncio
BPM: 115 Intro G
[Verso 1]
G Ja, ek het gedink hier kom moeilikheid, D Ja, ek het gesien hoe jy vir my kyk, A G D Oe, ek het gewonder of jy voel wat ek voel, A A Hier diep binne my?
[Verso 2]
G Ja, ek het gedink als is wit en swart, D Ek het gesien hoe loop jy weg met my hart, A G Oe, jou oë praat my oë se taal, A A Dis wat ek bering, (ooh oh ooh oh).
[Pré-Refrão]
G A Mmm, en die rooi liggies flikker wild in my kop, ja, G A Mmm, en ek wens ek het geweet.
[Refrão]
D Maar ek sê dankie vir wat jy my geleer het, A Asus4 A Dankie, vir wat met my gebeur het, G Bm Dankie, dankie, A Wat nie dood maak nie, maak sterker, D Dankie dat jy my hart gebreek het, A Asus4 A Dankie dat jy op my verneuk het, G Bm Dankie, dankie, {A} Wat nie dood maak nie, maak sterker. Interlude G G A D A
[Verso 3]
G Jy't presies geweet hoe ek voel oor jou, D Jy't jou hart opsetlik weg gehou, A G Oe, jy het die rook in my oë geblaas, D A A Onder jou duim gehou.
[Pré-Refrão]
G A Mmm, en die rooi liggies flikker wild in my kop, ja, G A Mmm, en ek wens ek het geweet.
[Refrão]
D Maar ek sê dankie vir wat jy my geleer het, A Asus4 A Dankie, vir wat met my gebeur het, G Bm Dankie, dankie, A Wat nie dood maak nie, maak sterker, D Dankie dat jy my hart gebreek het, A Asus4 A Dankie dat jy op my verneuk het, G Bm Dankie, dankie, A A Wat nie dood maak nie, maak sterker.
[Ponte]
Em D/F# G A Bm Vir die skree en die lag en die tra-ne, A G Vir die lief en die seerkry aande, Em D/F# G A Al ons drome en al ons planne . . ..
[Refrão]
D Maar ek sê dankie vir wat jy my geleer het, A Asus4 A Dankie, vir wat met my gebeur het, G Bm Dankie, dankie, A D Wat nie dood maak nie maak sterker, (Dankie). D Vir die skree en die lag en die trane, A Vir die lief en die seerkry aande, G Bm Al ons drome en al ons planne, A A D Wat nie doodmaak nie, maak sterker, (Dankie). Outro D Oggendure gesels in my kamer, Asus4 En die lewe kan wag tot later, G Bm As ons groet sien ek jou nie vir maande, A A Wat nie doodmaak nie, maak sterker. G Ek's nie dood nie, ek is sterker, G D A {G} Oooh oooh.
Enviado por: Amanda Claudino
Corrigido por: sem correções
Anúncio
Comentários