Anúncio
Intro | F C | G C | x2
[Verso 1]
C G Montagu-u-u ek drink jou Muskadel G C Ek sit hier op my rusbank, my voete op 'n Springbokvel C G DieKlein Karo-o-o, of'n Kannaland G C Die son steek die Langeberge aan die brand
[Verso 2]
C G Sê vir my, nou wie is U? G C 'n Hofmeyer van Montagu C G Getroud met van Deventer van Barrydale G C Ek ken jou pa se tante op Bonnievale C G Ja, sy was Le Grange van Ladysmith G C Rossouw is sy getroud, ja nou verstaan ek dit
[Verso 3]
F C G C O Kafeetjie op die hoekie het 'n rooi sinkdak F C G C Die mure is vol advertensies geplak F C G C Drink 'n Coca-Cola, rook Springbok tabak F C G C En buite in die son daar leeeê 'n slapende brak Interlude | F C | G C | x2
[Verso 4]
C G Die Kogmanskloof, die Outiniquas G C Wit lê die sneeu op die Tradoupas C G So krom soos die nekkie van 'n kalbaspyp G C En stadig word die brandewyn druiwe ryp Interlude | F C | G C | x2
[Verso 5]
C G Montagu-u-u ek drink jou Muskadel G C Ek sit hier op my rusbank, my voete op 'n Springbokvel C G DieKlein Karo-o-o, of'n Kannaland G C Die son steek die Langeberge aan die brand, hey! Outro | F C | G C | x2
Enviado por: Paulo Rocha Antunes
Corrigido por: sem correções
Anúncio
Comentários