Desmond Wells

Desiré

Desmond Wells

Cifras para Teclado Nível iniciante nível iniciante
Anúncio
[Intro ]
D    D 
    D    D 
Desiré, 
A        A 
  Desiré, 
    G   G 
Desiré, 
    D    D 
Desiré. 

[Verso 1]
D Koop hy vir jou blomme, D Kan hy jou laat lag, G D Sal hy vir jou opstaan in die middel van die nag.
[Verso 2]
D Sal hy vir jou luister, D Sal hy vir jou wag, G D D Sal hy by jou staan tot aan die einde van die dag.
[Pré-Refrão]
A Want ons kan so gelukkig wees as jy maar net by my kon wees,
[Refrão]
D Desiré, D D Jy weet jy hoort by my, G G A Ek wens dat jy kon voel hoe jy my hart laat klop as jy net in my rigting kyk, D Desiré, D D Kom gee jou hart vir my, G G A D D Ek wens dat jy kon weet ek sal jou alles gee vir ewig wil ek by jou wees Desiré.
[Verso 3]
D Is dit dalk 'n sonde, D Om oor jou so te voel, G D D Jy weet dat my hele hart is net vir jou bedoel.
[Verso 4]
D As ek nou vir jou vra, D Sal jy my kan hoor, G D D Is daar nog 'n kans of het ek jou alreeds verloor.
[Pré-Refrão]
A Want ons kan so gelukkig wees as jy maar net by my kon wees,
[Refrão]
D Desiré, D D Jy weet jy hoort by my, G G A Ek wens dat jy kon voel hoe jy my hart laat klop as jy net in my rigting kyk, D Desiré, D D Kom gee jou hart vir my, G G A D D Ek wens dat jy kon weet ek sal jou alles gee vir ewig wil ek by jou wees Desiré.
[Ponte]
C G D A Maak toe jou oë en sien ons liefde wat vir altyd sal bestaan, C G G D Maak oop jou hart nooi my in dat ons 'n lewe saam kan begin, Outro D Desiré, D D Jy weet jy hoort by my, G G A Ek wens dat jy kon voel hoe jy my hart laat klop as jy net in my rigting kyk, D Desiré, D D Kom gee jou hart vir my, G G A D D Ek wens dat jy kon weet ek sal jou alles gee vir ewig wil ek by jou wees Desiré. A D D Vir ewig wil ek by jou wees Desiré, D D Desiré, D Desiré.

Enviado por: Rene Junior

Corrigido por: sem correções

Anúncio