Desmond Wells

Niemand Anders

Desmond Wells

Cifras para Teclado Nível intermediário nível intermediario
Anúncio
Intro 
Em D   Bm C 
Em D   Bm C 



[Verso 1]
Em D Jy verdrink my in jou oë, Bm C Jy toon my net jou mond, Em D Die perfekte heer, mos skepper, Bm C Jy maak my hart gesond.
[Verso 2]
Em D En dit voel vir my so sonde, Bm C As ek jou alleen begeer, Em D Elke oomblik wat jy raak aan my, Bm C Verloor ek my beheer.
[Refrão]
G D Niemand anders doen dit aan my, Am Em D Niemand anders maak my hart so bly nie, G D Niemand anders kan my verlei, Am Em D Niemand anders buig nie, niemand anders, Em D As jy. Interlude Bm C
[Verso 3]
Em D En ek teken al die skadus, Bm C Perfek nie teen my nie, Em D Der wil my borrelende liefde, Bm C Hier in my brand soos vuur.
[Verso 4]
Em D Want dit voel vir my onmoontlik, Bm C Om jou hier by my te hè, Em D Want my drome word nooit waar nie, Bm C Maar dis jy wat langs my lê.
[Refrão]
G D Niemand anders doen dit aan my, Am Em D Niemand anders maak my hart so bly nie, G D Niemand anders kan my verlei, Am Em D Niemand anders buig nie, niemand anders, C As jy.
[Ponte]
C C En as jy slaap, Am Lê jy hier so slim, Em En nog, Dsus2 Soos in my nag. C En as jy slaap, Am Wonder ek, Em Of jy voel, D D Net wat ek bedoel . . ..
[Refrão]
A E Niemand anders doen dit aan my, Bm F#m E Niemand anders maak my hart so bly nie, A E Niemand anders kan my verlei, Bm F#m E Niemand anders buig nie, niemand anders, E Oooh, A E Niemand anders doen dit aan my, Bm F#m E Niemand anders maak my hart so bly nie, A E Niemand anders kan my verlei, Bm F#m E Niemand anders buig nie, niemand anders, F#m E As jy. Outro C#m Dsus2

Enviado por: Jovelino Correa

Corrigido por: sem correções

Anúncio