Die Briels

Die Trein Na Pretoria

Die Briels

Cifras para Teclado Nível fácil nível fácil
Anúncio
Intro: C G C 


[Verso 1]
C F C Dit het gebeur op die trein na Pretoria, die weer was bitterlik koud Am C F C G7 C In 'n hoekie sit 'n meisie, sy lyk vir my skaam en benoud C C7 F C Die kondukteur vra vir haar kaartjie, sy se nee sy't nie geld om een te koop F C G C Maar ek moet gaan na Pretoria, al moet ek ook daarheen loop
[Verso 2]
C F C My moeder le daar op sterwe, en ek is haar enigste kind Am C F C G7 C Ek moet gaan na Pretoria, as ek haar nog lewend wil vind C C7 F C Die kondukteur die neem toe haar handjie, daar is trane in sy een linker oog F C G C Jy kan ry met my na Pretoria, al moet ek jou kaartjie betaal
[Verso 3]
C F C In die kerkhof daar in Pretoria, is daar 'n nuwe hopie grond Am C F C G7 C Onder daardie hopie le begrawe, 'n droewige kindjie se moeder C C7 F C Die konduteur neem weer haar handjie, toe hy sien hoe die kleine meisie ly F C G C Ek het nie eens 'n kind nie, en nou kan jy maar by my bly C G C En nou kan jy maar by my bly

Enviado por: Eduardo Castilho

Corrigido por: sem correções

Anúncio